LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+27
Gastehuis in West Acres

Groenewalds Haven   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Eugene Marais Street, Nelspruit, 1200, Mpumalanga Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Groenewalds Haven is in Nelspruit en bied oornagverblyf op die eienaar se perseel. Die eiendom is sentraal geleë en naby die Mbombela Stadion en i'Langa Mall. Dit is die ideale oornagplek vir gaste op pad na die Krugerwildtuin.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgkamers met privaat badkamers en 'n kombuisie. Die Tripelkamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. 'n Enkelbed is beskikbaar in die Standaard-enkelkamer. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie in elke kamer is met 'n yskassie, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en ketel toegerus. Elke kamer het ook 'n TV met DStv, 'n werkstasie en lugversorging.

Gratis WiFi word voorsien en gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom het 'n omskakelaar wat alle ligte en ook die WiFi tydens beurtkrag aandryf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Desi R
5.0
Loved my stay. Warm welcome from our host. The room is as advertised, clean and tidy. Everything you could need and use for self-cateri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Velisia C
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant and quiet. Friendly and helpful owner/staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Memorial M
5.0
Amazing. I had a really lovely stay. The place was clean, comfortable, and peaceful, and I had everything I needed during my stay. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Konrad H
5.0
Dit was 'n aangename verblyf en hoop om weer te kan bly. Dit was 'n gerieflike netjiese kamer met alles wat mens kan benodig en kan dit aanbeveel.
Sep 2026
Danielle K
5.0
Uitstekend. Vriendelike en liefdevolle welkom ontvang, dadelik veilig en gemaklik gevoel. Sal vir seker weer kom kuier.
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 11 Eugene Marais Street, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Groenewalds Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R550
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R550
per nag, vir 1 mens
Bespreek

11 Eugene Marais Street, Nelspruit, 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c33a249baa1596db2dcc1b275e966cab88bbd45a4c9e268f0a985761b54364bf24d9ab9b1802bfe3e5fc71de6d14afbf9e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 1 mens 62 5 1 5 11 Eugene Marais Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4780846 30.9510831

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang