Groniging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Breda Street, Groniging Complex, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Vanaf R980 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Groniging is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in Louis Trichardt en bied slaapplek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetkamertafel en gemaklike sitplek is beskikbaar in die leefarea.
Die woonstel is ideaal vir vriende, 'n klein gesin of sakereisigers. Dit is veilig, netjies en gerieflik geleë naby winkels, restaurante en hoofroetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 25 Breda Street, Groniging Complex, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Breda Street, Groniging Complex, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang