Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootfontein Gasteplaas

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 103

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 99 resensies vir Grootfontein Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rika H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo oase.

Karen en Frans se plaas is pragtig en toe deel hulle nog hulle mooi plek ook met ons! Die oornagplek het alles en nog meer! Ons het die heerlikste Karoo skaaptjoppies geëet! Ons sal die plek aanbeveel vir enigiemand wat tussen die Kaap en Gauteng moet reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharlene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene V
Gesin met tieners

Pragtige plek. Oase in die Karoo.

Pragtige juweel in die Karoo. Eenhede is baie netjies met pragtige dekor. Kan dit vir enige iemand aanbeveel en sal beslis self weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Enkelreisiger

Uitstekend - sal definitief aanbeveel en weer gebruik.

Baie netjiese verblyf, het laat arriveer en die eienaar was baie vriendelik en tegemoetkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zita H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

Wonderful. Friendly and helpful hosts. Very clean, tastefully decorated. A real gem in the Karoo!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P
Gesin met tieners

One of the best nights' rest we had over our two-week journey, thank you.

We arrived later than expected with no food, the owner quickly made sure we had something to eat. After a sunset walk, we had dinner and went to bed. Such a peaceful evening, all of us slept late, a really good night's rest, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin W
Gesin met klein kinders

Great overnight stay.

We really enjoyed our stay at Grootforntein, it is a great place for an overnight stay along the N1. Situated about 3km from the N1, no traffic noise. Very safe, very friendly hosts, facilities offering all you need in terms of self-catering for dinner. Rooms are immaculate and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kety P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kety P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful - everything you need, clean, lots of space and organised.

Perfect, clean halfway stay between W Cape and Jozi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meloy H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meloy H
Gesin met tieners

Die beste oornag stop in die Karoo!

Alles was perfek, die kamers is fantasties en die gasvrou is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandri D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandri D
Gesin met klein kinders

Oase in die middel van die Karoo.

Heerlik! Die gasvryheid was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een aand oorgeslaap tussen Kaapstad en Pta.

Alles keurig. Vriendelik ontvang. Netjiese plaaswerf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel K
Saam met vriende

Beste plek om oor te slaap vir wanneer mens afry Kaap toe van Gauteng en terug.

Karen en Frans is puik gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz W
Gesin met klein kinders

Beautiful guesthouse, awesome pool for the kids, would definitely stay again.

Beautiful guesthouse, would highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk K
Gesin met klein kinders

Great rusplek. Mooi uitleg. Pragtige ontspan area.

Heerlik gebly. Keurig versier in terme van interior design. Heerlike kos en waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel R
Gesin met tieners

Rustig, mooi en diep asemhaal!

Ons het ongelooflik lekker gekuier en sal beslis weer daar gaan slaap as ons daar verby ry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Murray C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely rooms with great birding on the farm!

My partner and I had a wonderful one-night stay en route from Cape Town to the eastern Free State. We sneaked in some birding in the evening when we arrived and early the next morning. The dam was a brilliant spot with over 200 blue cranes coming to roost in the evening, great views of two groups of blue korhaans, a pair of booted eagles, and even a vagrant yellow-billed stork.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roleen J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roleen J
Gesin met klein kinders

Ideaal vir 'n russtop! Rustig en netjies.

Baie lekker gebly op die gasteplaas! Dit is baie mooi en netjies met heerlike goedjies om die kinders mee besig te hou! Lekker kuier geriewe en 'n rustige atmosfeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leone S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone S
Gesin met klein kinders

Peaceful and happy.

We absolutely loved it. Will definitely go back as our kids didn't want to leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B
Gesin met tieners

5 ster akkommodasie.

Absolute fantastiese oornag stop. Skoon, netjies en alles wat jy benodig. Vriendelikste gasvrou wat die heerlikste kos maak. Julle gaan ons gereeld sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

Absolutely blissful! Beautiful place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sherri D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherri D
Gesin met tieners

Comfortable and beautiful accommodation. Definitely recommend.

Such a lovely place with a welcoming, friendly host. Spotlessly clean, beautifully decorated, comfortable beds and lots of little special touches. The host thought of everything. We will definitely stay again. Thank you for a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alf B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net spyt ons het net een nag oorgebly!

Fantastiese verblyfservaring, alles van die heel beste. Stylvolle dekor en vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dia-louise G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dia-louise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid is fantasties, mens vind jou siel.

Alles is mooi nuut en netjies. Sal definitief weer daar stop. Ons het heerlik gebly. Alles was baie gerieflik, netjies, skoon.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging - oase op die pad, met smaakvolle en silwerskoon verblyf.

Die ervaring was wonderlik. Die eenheid is 'n wonderlike voorbeeld van Karoo-sjiek en kombineer modern met outentieke Karoo-elemente. Die plaas is besonders - die reuse swerm blou kraanvoëls by die gronddam was 'n verassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandri D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandri D
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Perfekte oornag plekkie, pragtig en die gasvrou is so oulik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Gesin met klein kinders

Pragtige blyplek, sal beslis aanbeveel.

Kamers netjies en goed ingerig, pragtige omgewing. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janke B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke B
Gesin met klein kinders

Gemaklike en gerieflike verblyf.

Ons het baie lekker gebly by Grootfontein Gasteplaas. Die plaas is pragtig en ons het die kort stappie na die pragtige dam geniet. Karen se kos was heerlik. Die kamers is ruim en die beddens is baie gemaklik. Dankie vir al jou moeite Karen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin W
Gesin met klein kinders

Very nice stay.

Grootfontein is very nice stop over on the N1. Clean and comfortable with all needs catered for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl P
Gesin met tieners

Good value for money. Beautiful accommodation.

What a beautiful place. Clean, lovely accommodation, good service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline E
Gesin met klein kinders

Oase in die Karoo.

Lieflike, ruim verblyf reg langs die N1. Wens ons kon langer bly en nie net oorslaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia P
Gesin met klein kinders

Heerlike, keurige oornagstop en lafenis vir die siel.

Wat 'n pragtige, keurige, smaakvolle plek! Mens voel sommer tuis. Na 'n lang dag van ry kon ons ontspan met 'n pragtige sonsondergang oor die pragtigste dam in die Karoo! Daarna het Karen ons bederf met 'n heerlike lamspastei en groente. Absoluut heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg V
Gesin met tieners

What a special gem.

What a special place! Next time we'll stay another night to fully experience the beautiful setting of Grootfontein Guestfarm. It felt like we were walking around in a magazine photoshoot! All the rooms are exquisitely decorated with plush cushions, soft knitted blankets and beautiful furniture pieces. The fully kitted kitchens with cosy "stoeps" are ideal for relaxing outside, while braaing delicious Karoo lamb chops. The kids enjoyed a dip in the big pool, thanks to the handy swimming towels rolled in a basket next to the pool. We loved the scenic walk past the labyrinth, the round farm dam, through the trees and the view looking over the big dam, enjoying the sunset while stretching our legs. Karen, you created a real gem! Be sure to visit the gorgeous Padstal next to the farm for a variety of delicious treats and gifts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzete M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzete M
Gesin met klein kinders

The most amazing little gem!

A beautiful little gem! And so accommodating and willing to assist us with supper even on a last minute notice which was amazing! Definitely would recommend it! 11/10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie M
Saam met vriende

Pragtige plek.

Sal enige tyd weer daar bly. Pragtige plek en sy mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse Karooverblyf.

Baie vriendelik ontvang, pragtige verblyf, rustige atmosfeer. Sal weer daar gaan lekker slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Gesin met tieners

Wonderlik, met seweduisend uitroeptekens!

As stilte met jou praat, en verwondering vind as die son nagsê in horisonne van oranje en pienk en wit teen die Karoolugblou, moet jy híér kom stilsit. Jou sinne sal ekstase en eenvoud in oormaat ervaar! En Karin se karoolamtjoppies is 'n moet,'n hoofletter MOET!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spotless, peaceful.

Such a welcome, cool calm space to break a long journey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelle P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle P
Gesin met tieners

Heerlike plaaskuier, pragtige omgewing en verblyf.

Absolute bederf. Lieflike en gasvrye omgewing. Ons het so welkom gevoel en kon selfs langer bly. Gaan gerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige geriewe met vriendelike diens!

Grootfontein se geriewe is pragtig, skoon en toegerus met al die nodigste. Karen was baie tegemoetkomend met ons versoeke. Beveel dit sterk aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbe B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe B
Gesin met klein kinders

Netjies en bekostigbare verblyf.

Naby die N1, maar ver genoeg om geen verkeer te hoor nie. Lieflike Karooplaas-atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Gesin met tieners

Perfect place to overnight between Pretoria and the Cape.

What a hidden gem. A beautiful farm on which we took a long enjoyable walk. Old farm with a modern touch feel. Beautiful garden. We slept peacefully and everything was immaculately clean and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A real Karoo experience.

A beautiful oasis in the Karoo. We loved the gentle walks, the braai on the stoep and the quiet atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier kan 'n mens lekker rus na die lang pad.

Die fasiliteite was van uitstekende gehalte en beslis waarde vir geld. Die plaas bied ook uitstekende geleenthede vir fotograwe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Gesin met tieners

Wonderlik.

Pragtige plek en vriendelike mense. Baie dankie Karen vir jou moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernhard S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation for a night stop.

Beautiful guest house with a wonderful host, 10/10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucille S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucille S
Gesin met tieners

Rustig.

Baie vriendelik ontvang en die eenheid was ongelooflik skoon en smaakvol gemeubileerd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jayaseelan M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayaseelan M
Gesin met klein kinders

Absolutely stunning units.

This is nothing like a traditional farmhouse. The interior decor is absolutely stunning and the units are spacious, modern and absolutely comfortable. They units are fully supplied with solar power, so no need to worry about loadshedding. Absolutely friendly owners who came out to personally welcome us in the pouring rain, and made sure we were all set before she left. Two things to consider, but absolutely minor. Wi-Fi signal is weak. It is just 3 km off off the N1, but dirt road all the way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques W
Gesin met klein kinders

Baie mooi akkommodasie.

Die akkommodasie was baie mooi en baie ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful unit, perfect for travelers.

The self-catering unit we stayed in is so beautiful and tastefully designed, with a lovely stoep and braai area. We wished we had arrived earlier to enjoy it all. The Grootfontein Gasteplaas is easily accessible from the N1, but very quiet at night. Thank you Karen and Frans, we will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mache K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mache K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en mooi.

Waarde vir geld met 'n lekker swembad en kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Indescribable. Had a great time, slept and enjoyed natural beauty.

Tranquillity at its best! Super grateful we booked at your lovely guesthouse. Pet-friendly and our paws could run freely in their own backyard without the worries of leashes and or escapes. They enjoyed it very much and wish to again express our gratitude. We had a peaceful and very comfortable night's sleep and wish you all the best. Thank you, Vans and Chinners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan L
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Baie netjies en rustig. Vriendelike mense. Mooiste plaas! Sal def weer daar slaap. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Gesin met klein kinders

Netjies, rustig.

Ons het vreeslik lekker hier geslaap. Die huisie was perfek en het alles ingehad wat ons nodig gehad het. Karen en haar man was 5 ster! Hulle het selfs ons kinders op 'n klein toertjie gevat, om die hanslammers te gaan kyk! Ek kan dit regtig aanbeveel en het ook al ons vriende familie daarvan vertel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Gesin met tieners

Fantastiese, mooi verblyf, skoon, netjies en modern. My kinders wil sommer vir 'n week hier bly.

Hoogs aan te bevele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan R
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik. Baie netjie en baie skoon. Het lekker en eienaar en ander gaste kon kuier. Goed gerus na 'n lang dag se reis.

Baie baie goed. Lekker gekuier. Lekker geslaap. Baie netjies en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik, smaakvol en gemaklik.

Kmer goed in gerig met alles wat jy nodig het en 'n gemaklike bed. Swembad on af te koel van dag se ry, het gebraai na lang dag op die pad - lekker ontspan. Honde het nuwe omgewing geniet. Karen se vriendelik hulp was altyd daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P
Gesin met klein kinders

Perfek tot in die kleinste detail.

Ons verblyfervaring by Grootfontein was onverbeterlik. Uitstekend en smaakvol toegerus, 'n pragtige omgewing en voortreflike gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Gesin met tieners

Highly recommended.

A must stay. Everything is in place very neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en rustig. Pragtige plaashuis.

Sal weer oorstop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

A lovely stay in a beautiful environment and lovely rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Enkelreisiger

Heerlike verblyf op 'n baie mooi plaas.

Ek was vroegmiddag reeds daar en het teen die koppies en om die dam gaan stap en in die oggend sing die voëltjies jou wakker. Lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Errol B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A true gem in the Karoo. With wonderful hosts.

If you like stars and big skies and quiet and high quality accommodation, this place is perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en gesellig.

Ons het oornag by Grootfontein Gasteplaas op pad elders heen. Karin het ons vriendelik ontvang, alles is skoon, netjies en stylvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Aandete was heerlik.

Sal gerus aanbeveel. Baie goed ontvang. Ons en ons honde het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marica O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marica O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf verdien vyf sterre.

Gasvry deur Karen ontvang en later soos vooraf gereël met heerlike aandete bedien (met o. a. tuisgebakte brood). Lekker voor die kaggel gekuier. Akkommodasie is smaakvol en gerieflik met alles wat nodig is vir selfs 'n paar dae se kuier. Ons sal definitief weer op hierdie rustige plaas oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik ontspan en die rustigheid geniet.

Alles was baie netjies en ontbyt was heerlik. Pragtige plaas met asemrowende natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D
Gesin met tieners

Perfect stay.

We honestly could not have asked for better. Karen is a wonderful hostess and the accommodation is supremely comfortable with everything you could possibly need. Her meals are also delicious!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Baie lekker. Ongelooflike gasvrye mense en ons het regte kookkos vir aandete gekry. Hulle sal ons vir seker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel in die Karoo.

Ag dit was net baie lekker. Baie vriendelik ontvang, kamer was bo my verwagtinge. Braaigeriewe is uitstekend. Karoogasvryheid in 'n Karoo-juweeltjie. Sal Grootfontein Gasteplaas definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect!

Just what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aandag aan detail.

Wat my eerste opgeval het was die aandag wat Karen en Frans aan die klein detail gee. Van die eetkamer, badkamers en slaapkamers. Ongelooflik netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Gesin met tieners

Gasvry, gerieflik, skoon, netjies, veilig, vars plaaslug.

Die verblyfplek is gerieflik naby die N1, maar tog so dat geen geraas van voertuie en trokke hoorbaar of sigbaar is nie. Die eienaars het ons persoonlik ontvang met ons aankoms en was baie gasvry. Die akkommodasie is skoon en netjies met alle nodige geriewe, ook lekker beskuit. Ons kon lekker in die veld gaan rondloop om bene te rek en foto's te neem. Dit is die ideale halfpad oorslaapplek vir diegene wat tussen Gauteng en Kaapstad reis. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Errol B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol B
Gesin met tieners

This is a really great stop halfway between Joburg and CapeTown. We'll certainly be back.

The hosts were so very hospitable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Gesin met tieners

Pragtig en netjiese oornagplaas. Rustig met pragtige dekor.

Ons het heerlik oornag by Grootfontein Gasteplaas. Karen het moeite gedoen en vir ons 'n braaipak voorsien met 'n varsgebakte broodjie. Ook keurig tafel gedek. Kamers is ruim, netjies en dekor pragtig. Kinders het lekker in die skoon swembad baljaar. 'n pragtige plek in die Karoo! Ons sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph L
Gesin met tieners

Karen en Frans is fantastiese gashere.

Baie netjies. Braaipakke is lekker en dis werklik lekker om te rus hier na 'n lang dag se reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, mooi, gemaklik en vriendelike eienaars.

Dit is 'n wonderlike Karoo plekkie. Dieaandag aan fynere besonderhede is fantasies en die kamers is baie mooi, groot en bitter skoon en netjies. Wat 'n lekker braaiplekkie. Ek sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Gesin met klein kinders

Die plek is nog mooier as op die foto's. Dis 'n pragtige, skoon en netjiese plaashuis met ruim kamers.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Errol B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol B
Gesin met tieners

This is a gem. Great accommodation on a real Karoo farm. With excellent hosts.

Karin, our lovely host, went out of her way to ensure a great stay. I prearranged that she would buy some Karoo lamb for us for an evening braai. She did that and then set up the most elegant setting, under the stars. What a win.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile L
Gesin met klein kinders

'n Baie spesiale Karoo-wegbreek!

Grootfontein Gasteplaas is 'n baie goed versorgde en stylvolle gasteplaas. Alles wat nodig is, is daar en die kamers is baie goed toegerus. Dit was heerlik om die plaas se dam te besoek en die omgewing te ervaar. Ek sal graag weer Grootfontein Gasteplaas besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K
Gesin met tieners

Oornag stop op pad Kaap toe

Alle verwagtinge oortref! Dankie Karin vir julle gasvryheid! Heerlike ete - gerieflike, skoon, netjiese verblyf in pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francoise K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francoise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical.

It's difficult not to gush about how wonderful our overnight stay was. Karen makes the world a better place by creating such beautiful spaces and generously caring for travellers. It was the perfect start to our holiday and would recommend Grootfontein anytime. Thank you, Karen for our magical experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louna R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louna R
Gesin met tieners

'n Oase met al die geriewe wat jy aan kan dink.

Vriendelike gasvrou. Als wat ons nodig gehad het. Pragtige, skoon verblyf. Heerlik geslaap met die beste beddegoed en genoeg komberse ens. Gasvrou het aan elke detail'tjie gedink. Baie, baie huislik en gemaklik. Sal vir enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful! Such a lovely stay with my wife and young one. Delicious Karoo dinner.

Our room had such a lovely farm feel to it. Our dinner was delicious and we had a great rest before continuing our journey the next day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matilda B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Baie mooi, netjies, gemaklike en vriendelike en gasvrye ontvangs. Aandete en ontbyt was baie lekker en absolute waarde vir geld. Sal Grootfontein beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M
Gesin met tieners

Hospitality was incredible! Definitely felt like home away from home! Thank you, Karen.

Room and bathroom including beds were comfortable, neat and clean. Karen went to out of her way to provide wood and braai salts for our self-catering evening braai under the stars! Thank you for a Karoo experience that we will recommend to anyone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V
Gesin met tieners

Pragtig, hemel op aarde! Baie spasie vir gesin.

Meer as genoeg koffie, tee en melk. Lekker beskuit gekry. Dit sê baie van die eienaars, en ek het dit verskriklik waardeer. Swemhanddoeke verskaf. So stil en rustig. Die mooiste voëls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelley L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shelley L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful location with rooms that are tasteful and high quality finish. Easy and secure for our two dogs.

Unfortunately the host misread the situation regarding smoking in the room. We certainly would and did not do that but despite this misunderstanding, we would highly recommend the guesthouse. The WiFi needs attention as was patchy at best. Even though the owner offers meals she was not there and recommended the "padstal" up the road for ready-made meals and was an excellent choice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynnette J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette J
Gesin met tieners

Dit is 'n lieflike oornagstop. Die plaasomgewing, rustigheid en vriendelikheid maak dit 'n welkome stop op die langpad.

Die eienaar het haar stempel uniek afgedruk op haar gasteplaas, fasiliteite om te gebruik alles baid mooi. Beslis 'n Karoo-stop om te moet doen. Alles is mooier en beter as op die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Vriendelik, skoon en gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher H
Saam met vriende

Beautifully appointed.

Huge comfortable rooms. Lovely dining area where we braaied. The owner, Karen, had laid places at the dining table, put flowers around the rooms. Just made it special. This will always be my stopover of choice between Cape and Jhb. Great place, I will be back and recommend this place to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Gesin met klein kinders

Fanatastiese oorslaapfasiliteit.

Baie vriendelike ontvangs, netjies, skoon en heerlike kos. Naby N1 maar ver genoeg om nie die verkeer te hoor. Sal beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wesley W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley W
Gesin met klein kinders

Wow, what a tranquil setting on this lovely working farm.

Grootfontein is like an oasis in the middle of the Karoo. Karen is a great host and always helpful. The rooms were clean and very comfortable. Separate kitchen and braai area is great and the fridge stocked with soft drinks, beers and ciders is a nice touch (at an extra cost, of course) especially since the farm is about 30 km from Richmond town. Nothing beats a Karoo night sky with stars aplenty, and there's even a little forest on the property. Not to mention a large swimming pool and grassed areas in abundance. All in all, we had a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dale B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent space and helpful owner

Right near to the N1. Lovely quiet farm. Nice kitchen and excellent bedroom. Flexible and helpful owner. Everything provided. We enjoyed our stay and will likely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roy V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy V
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Dit het ons verwagtinge oortref!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionette D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike Karoo-kuier!

'n Rustige Karoo-atmosfeer met hartlike mense! Sal beslis aanbeveel en weer gaan oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karolien N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karolien N

Heerlike oornag tussen Gauteng en Glentana.

Baie gemaklike en silwerskoon kamers. Ontbyt uit die boonste rakke! Het baie lekker daar gekuier, sal beslis aanbeveel aan al ons vriende en familie wat oorslaap tussen Gauteng en George/Kaapstad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Gesin met tieners

Pragtige plekkie.

Sal vir seker weer daar oorslaap, vriendelik ontvang en plek is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal J
Gesin met tieners

Very hospitable and comfortable.

Beautiful setting and lovely pasta close by for breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met tieners

Fantastiese oorslaapgasteplaas.

Baie netjiese en ruim kamers. Lekker kuier-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luke R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke R
Gesin met klein kinders

Hidden Karoo gem.

The perfect halfway drop for our young family, Karen took care of us with a lovely braai pack and authentic but very glamorous accommodation. Close enough to the N1 to be convenient but far enough to feel isolated. An oasis in an otherwise dry landscape, the pool was a welcome sight and the newly renovated double shower was the best we’ve had in years. So clean, neat and well appointed. Will definitely be returning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein Plaas, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8203f8606a9afb952bd84a6037eaf585141b40b7d49436124240ea46cb69f8daa3cb7996c80028cbb1dc14472ade1709b018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 Grootfontein Farm Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.238303719554 24.185220268094
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem