Beskrywing
Mokwepa is die mees afgeleë lodge, 4 km vanaf Grootfontein. Daar is een pad in, en een pad uit. Dit bied asemrowende uitsigte oor die omliggende Waterberge in elke rigting. Mokwepa het 4 slaapkamers. Die eerste twee slaapkamers het koninggrootte-beddens en albei het en suite-buitebadkamers. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde kamer het 'n dubbelbed. Gaste in albei hierdie kamers deel 'n binnenshuise badkamer. Daar is 'n gasoond, 'n gasyskas/vrieskas, gasgeisers vir warm storte en satelliet WiFi. Hierdie lodge word deur sonkrag aangedryf en word nie deur beurtkrag geraak nie. Daar is 'n plonspoel en 'n braaiput teen die trappe af. Mokwepa het 4 kampplekke as ekstra vir groter groepe. Die kampgeriewe behels 'n ablusieblok, 'n plonspoel en braaiput wat uitkyk oor die vallei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Afhaaldiens by die hoofhek kan teen 'n addisionele tarief gereël word.
Ons kan u motor was voordat u die plaas verlaat teen 'n addisionele koste per voertuig.
Gaste kan kwotasies vir spyseniering aanvra.
Neem asseblief kennis dat die Kudu-lodge nie geskik is vir gesinne met ouer tienerkinders nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Grootfontein Private Nature Reserve, Makoppa Road, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang