Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootnek Guest Farm

Weskus Kothuis
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Jy kan jou maklik verbeel die Weskus Huisie is 'n strandhuis met sy sagte briesie. Die skoon, wit meubels word pragtig gekomplimenteer deur vars, seeblou dekor wat strategies geplaas is. Die oulike strand-atmosfeer herinner 'n mens aan die skouspelagtige Suid Afrikaanse kuslyn. Die badkamer en kombuis in elke huisie is ten volle toegerus met warm lopende water van 'n gas geyser en gastoerusting, wat 'n yskas en stoof insluit. Lampe en kerse word verskaf om die natuurlike gevoel van 'n sterbeligte aand te vervolmaak op die stoep en by die braaiplek. Jy kyk uit oor die boorde in privaatheid en is heeltemal afgesonder van die buitewêreld. Alhoewel die huisies oor identiese geriewe beskik het elkeen 'n unieke bekoring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Jacuzzi
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Karoo Kothuis
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Karoo Huisie is versier in die tipiese styl van Suid-Afrikaanse Karoogemeenskappe. Tradisionele huislike groen en grys komplimenteer die plaasstylmeubels en die oudhede die vars outentieke plaashuisie voltooi. Die badkamer en kombuis in elke huisie is ten volle toegerus met warm water van 'n gasgeyser en gastoerusting, insluitend 'n yskas en stoof. Lampe en kerse word verskaf om die natuurlike gevoel van 'n sterbeligte aand te vervolmaak op die stoep en by die braaiplek. Jy kyk uit oor die boorde in privaatheid en is heeltemal afgesonder van die buitewêreld. Alhoewel die huisies oor identiese geriewe beskik het elkeen 'n unieke bekoring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bosveld Kothuis
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Bosveld Huisie is hoër geleë as die ander twee huisies en verskaf 'n unieke uitsig oor die boorde. Die kaal stene en donker hout word gekomplimenteer deur skakerings van bruin en skilderye van diere sorg vir hierdie eenvoudige Afrikahuisie se warm atmosfeer. Die badkamer en kombuis in elke huisie is ten volle toegerus met warm water, 'n gasgeyser en gastoeusting wat 'n yskas en stoof insluit. Lampe en kerse word verskaf om die natuurlike gevoel van 'n sterbeligte aand te vervolmaak op die stoep en by die braaiplek. Jy kyk uit oor die boorde in privaatheid en is heeltemal afgesonder van die buitewêreld. Alhoewel die huisies oor identiese geriewe beskik het elkeen 'n unieke bekoring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootnek Guest Farm, Krakeelrivier, Joubertina, 6430, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwMGI4ZWE1LTg4MDQtNGQwNS1iYjkzLWZkY2U4OWY4ZjMyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 Grootnek Guest Farm Krakeel River 6430 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.835434973631 23.77110567948
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem