LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grootvalleij Farm Accommodation - Oom Gideon se Huis | LekkeSlaap
+33

Grootvalleij Farm Accommodation - Oom Gideon se Huis

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Grootvalleij Farm Accommodation - Oom Gideon se Huis
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karien D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D
Saam met vriende

Uitstekende verblyf.

Baie tuis gevoel, baie lekker gekuier. Verblyf baie skoon en netjies. Eienaars baie vriendelik.

Paula H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula H

A lovely farm visit with lots of flowers and good hospitality.

Near Skilpad, warm hosts and comfortable farm visit.

Morne V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Gesin met klein kinders

Baie lekker plaasomgewing.

Ons was in blommetyd daar en die blomme om die huis was van die beste wat ons gesien het terwyl ons getoer het, regtig pragtig. Jy kan by 'n agterhek van Skilpad ingaan wat die wagtyd aansienlik kan verkort as daar voertuie staan om in te gaan. Ons het sommer vinnig tuis gevoel en almal was baie gasvry. Maak net seker jy vat jou eie braaivleisie en hout saam, as jy op die plaas koop is dit baie duur.

Anel D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D
Saam met vriende

Rustige plaashuis.

Baie lekker rustige plaas omgewing. Genoeg spasie en goeie geriewe. Baie vriendelike mense.

Alette C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alette C
Gesin met klein kinders

Knus, gesellige ou plaashuis in 'n pragtige omgewing en met 'n lekker, nostalgiese boekrak.

Ons het heerlik gebly en gekuier in Oom Gideon se Huis. Esmi en haar gesin is baie gasvry en hulpvaardig en dis 'n pragtige area om te verken.

Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleij Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab51a3c0ed2be92911ff5daf5e089d692812a6ca26219bf861410865f365a7dde8c030dd16ad634490454dfe3c064ff4a50a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Grootvalleij Farm Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.20811014825 17.795149449943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!