Grootvlei Kothuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Grootvlei Kothuis is 'n selfsorghuis vir 4 gaste op 'n vee- en graanplaas.

Die kothuis is gerieflik gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en stort. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis het 'n tweeplaatstoof, yskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n binnebraai.

Gaste kan deel hê aan die daaglikse plaasbedrywighede, gaan stap of visvang. Let daarop dat die plaas met 'n grondpad bereik word. Troeteldiere kan saamkom indien vooraf gereël.

Slaapplek

'n Bespreking by Grootvlei Kothuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kaggel

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Grootvlei Kothuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za