Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootwaterval Farm Accommodation

Kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kampeerterrein bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n badkamer met 'n stort.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Let asb. daarop dat die instansie via 'n grondpad bereik word en gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Etes is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Hout is beskikbaar om te koop.
Die warmbad is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Daar is 'n koffiewinkel op die perseel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ribbok Kothuis
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuis met 'n ou stoof, 'n klein sitkamer met 'n slaapbank, 2 slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed het en die ander een 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Op die stoep is daar braaigeriewe waar gaste onder die skadu van die ou akasia-bome kan kuier.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. daarop dat die instansie via 'n grondpad bereik word en gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Etes is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Hout is beskikbaar om te koop.
Die warmbad is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Daar is 'n koffiewinkel op die perseel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kalkfontein Kothuis
Vanaf
Vanaf R920
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat die instansie via 'n grondpad bereik word en gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Etes is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Hout is beskikbaar om te koop.
Die warmbad is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Daar is 'n koffiewinkel op die perseel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gemsbok Kothuis
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed het en die ander een 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n rusbank met 'n uittrekbed in die leefarea, sowel as 'n ten volle toegerus oopplan-kombuis. Die ruim onderdakstoep het 'n buitebraai wat ook die klein vetplanttuin uitkyk. Die kothuis het sonpanele vir lig, sowel as 'n yskas, 'n gasstoof en geisers. Olielampe word ook voorsien vir romantiese aande. Daar is onderdakparkeeplek langs die kothuis. Daar is ’n warmbad beskikbaar op versoek teen ’n ekstra koste.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. daarop dat die instansie via 'n grondpad bereik word en gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Etes is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Hout is beskikbaar om te koop.
Die warmbad is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Daar is 'n koffiewinkel op die perseel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Honeymoon Suite
Vanaf
Vanaf R920
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n buite-sitarea met 'n braai en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. daarop dat die instansie via 'n grondpad bereik word en gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Etes is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Hout is beskikbaar om te koop.
Die warmbad is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Daar is 'n koffiewinkel op die perseel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grootwaterval Lodge
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 12 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die lodge is perfek vir 'n groep vriende of familie. Die ruim huis, wat 7 km van die plaashuis af is, het geen elektrisiteit nie en maak gebruik van olielampe vir lig. In die hoofgebou is daar 'n oop-kombuis met alles wat gaste nodig sal hê, insluitend 'n gasyskas-vrieskas, gasbrander en Aga-stoof. Gaste kan lekker voor die knus kaggel ontspan in die winter. Daar is 4 slaapkamers en slaapplek vir 8 gaste. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en twee het 2 enkelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers. Elke kamer kan via die stoep bereik word. Daar is vuurmaakplek en gaste kan lekker hiér ontspan. Daar is 'n aparte slaapsaal met slaapplek vir 4 gaste op stapelbeddens.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapsaalbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
4 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. daarop dat die instansie via 'n grondpad bereik word en gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Etes is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Hout is beskikbaar om te koop.
Die warmbad is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Daar is 'n koffiewinkel op die perseel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootwaterval Plaas, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA138ef009225f553321f93e9b86f47bd00abe4d524c880b235b4bb432491875df213fdc9c60db55e79525d62b3e5c3bf08692?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Grootwaterval Farm Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.99821 22.210356
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem