Grotto Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,800.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik moet word en is moontlik nie geskik vir kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede nie.
Die kaarthouer en ID/paspoort moet vertoon word tydens inklok.
Volle betaling moet 31 dae voor inklok afgehandel wees.
Kontak ons asb. indien julle laat gaan inklok.
Let asb. rook is streng verbode op ons persele.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Hou asb. kinders veilige rondom die swembad.
Gaste moet asb. A-let Property Management in lig van enige skade aan die huis tydens die bespreking. 'n Ekstra fooi sal gehef word na aanleiding van die waarde van die bogenoemde skade.
Ongelukkig geen kinders onder die ouderdom van 5 jaar nie.
Kinders tussen die ouderdom 5 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Let asb. dat gaste die volle bepalings en voorwaardes moet aanvaar by die instansie wanneer die bespreking gemaak word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
200 10th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang