LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+55
Selfsorg in Grunau

Grunau Chalets

  • Slaapplek vir 39 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • B1, Grunau, Karas Sien kaart

Beskrywing

Grunau Chalets bied gerieflike oornagverblyf in die dorpie Grunau in Namibië se Karas-streek. Dié gastehuis is die ideale oorslaap- of wegbreekplek vir besoekers onderweg na of vanaf Namibië.

Daar is 12 selfsorg-eenhede met verskeie slaap-opsies wat 4 Standaard-dubbelkamers, 1 Gesinsdubbelkamer, 2 Gesinskamers met 3 beddens, 3 Gesinskamers met 4 beddens, 1 Luukse kamer vir 5 met volle badkamer, 1 Luukse kamer vir 6 met volle badkamer en 4 kampeerplekke. Die eenhede het enkelbeddens, behalwe die Luukse Kamer vir 5 wat 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens het.

Elke eenheid het 'n oopplan-kombuisie met alle nodige toebehore, 'n privaat badkamer en 'n braai-area. Daar is gratis WiFi, veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining en 24 uur-ontvangs.

Besoekpunte in die omgewing sluit die Visrivier Canyon, Ai-Ais Warmwaterbron en Nautedam in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ruline G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende plek om te oornag waar ook al jy heen gaan. Vriendelike personeel, gerieflike plekkies waar mens net vrede kan vind na 'n lang dag se ry.
Sep 2026
Annalie L
Saam met vriende
5.0
Neat, comfortable, clean and convenient. Very friendly staff going out of their way to make sure your every need is satisfied. Rooms ne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Yolande W
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful! Love the chalets, very convenient, the staff was helpful and suggested when we shop at the padstal that they can also do sal...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Philip C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Sal nooit weer op 'n ander plek as Grunau Chalets slaap nie. Baie gerieflik en kos uitstekend.
Jul 2026
Pierre M
5.0
Net 'n oorslaap oppad na Windhoek vanaf die Kaap. Great plek! Maklik om te vind. Baie nice mense.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Willa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • B1, Grunau, Karas
  • Gaste dink Grunau Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R928
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R928
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R928
per nag (plek vir 2)
Bespreek

B1, Grunau, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 39 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b08f859a5439647f6c5006b0bb71f820b5a20638e4745347a17ab746fbbc9114bee854e1a882bcc412894d2c788a491cc6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R928 per nag (plek vir 2) 142 5 1 5 B1 Grunau Karas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.720108 18.381702
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang