Gs Cozy Cottage
3 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Eksteen Avenue, Bergvliet, Cape Town, 7745, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gs Cozy Cottage is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die pragtige, stil, lowerryke woonbuurt Bergvliet.
Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke. Die eetarea is ruim en het 'n enkelbed met 'n afskorting. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad, braaigeriewe, 'n kroeg en veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is naby kafees, winkels en skole.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 24 Eksteen Avenue, Bergvliet, Cape Town, 7745, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Eksteen Avenue, Bergvliet, Cape Town, 7745, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang