LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gîte Studio | LekkeSlaap
+12

Gîte Studio

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: La Provance-weg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gîte Studio in La Provance-weg bied 'n heerlike wegbreek in Franschhoek. Dié luukse woonstel met moderne afwerkings is op 'n prentjiemooi plaas, maar gaste is net 'n kort entjie vanaf die dorp en die fynproewersdisse wat daar opgetoor word.

Hierdie pragtige selfsorg-ateljeewoonstel is net 'n uur se ry van Kaapstad af in die bekende Franschhoekvallei en bied 'n uitsig op Franschhoek se berge.

Die eenheid is kompak en het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n mikrogolf, yskas, haardroër en 'n TV in. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan in die houtvuur-warmbad sit en 'n glase plaaslike wyn geniet terwyl hulle die uitsig gadeslaan. Andersins is daar plek om op te krul met 'n goeie boek.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Gîte Studio
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • La Provance-weg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gîte Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: La Provance-weg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1dfdfb92308831c421444da6992481f90f4de9b2836476b2b853dd144542b63c223a2cab931d029666a1152521a22f70fed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 La Provence Road Franschhoek 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-21:00 11:00 -33.905260334259 19.103859744323
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!