Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gîte

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Juneta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Gîte
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tom E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom E
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was wonderful.

A wonderful little abode that is perfectly located to either explore Franschhoek or take the wine tram.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed and tranquil.

Appreciated the warm welcome. The cottage was beautiful with spectacular views. Would recommend upgrading the bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning plek en baie gerieflike ligging naby aan restaurante, maar steeds 'n plaaservaring.

Ons het ons naweek daar baie geniet — ons het net gesukkel om die 'hot tub' by ons eenheid warm genoeg te kon kry om dit te gebruik. Na ure se stook en 3 sakke hout later, het ons maar opgegee daarmee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gîte se terugvoer

Baie dankie dat jy n resensie gelaat het Riette, daarvolgens kan ons probeer om ons dienste altyd te verbeter. Ek wens so julle het ons net laat weet dat julle sukkel met die houtvuur bad, ons sou julle verseker kom help het. Ek weet dat dit ook baie koud was toe julle hier was, en dit wel langer neem om die houtvuur bad warm te kry, maar ons doen dit mos elke dag, en ken al die kortpaaie om sukses te betaal. Regtig jammer dat jul terleurgesteld was daarmee. As daar 'n volgende keer is sal ons probeer opmaak daarvoor.

Gîte
Jeannemarie P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannemarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig, skoon en privaat.

Ons het baie lekker gebly, die plekkie is pragtig, skoon en goed toegerus. Die warmbad buite is fantasties. Ligging is lekker naby als in die dorp, jy kan sommer stap, tog voel jy of jy ver weg van als is. Dis baie privaat- ons het nie een keer die ander gaste gesien nie. Ons het die wyntrein geskip en te fiets plase verken- sal dit vir seker aanbeveel! Arkeste restaurant op Chamonix plaas het regtig smaakvolle kos. Baie dankie Antoinette, julle het 'n pragtige plek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gîte se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Jeanne-Marie. Ons waardeer, en is so bly dat julle dit geniet het hier by Gite. Hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.

Gîte
Hardus V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hardus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer hier oorbly.

Die netheid van die eenheid was van uitstaande gehalte. Die kombuis was volledig toegerus, en daar was selfs 'n sak ys in die vrieskas. Die ligging is perfek vir ekskursies in en rondom Franschhoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gîte se terugvoer

Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n mooi resensie te skryf Hardus, ons sien uit om jul weer hier te verwelkom. Dankie weereens vir jou oulike voorstelle.

Gîte
Lizette S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë om in Franschoek te kuier.

Die container/woonstel was smaakvol gemeubileer. Skoon en alles wat jy benodig is daar. Die rigtingaanwysigings kan dalk meer duidelik gestipuleer word om die Unit te vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters fantasties.

Antoinette het ons so welkom laat voel met ons aankoms, en die verblyf is baie luuks, netjies en 'n uiterse plesier. Die warmbad is heerlik op 'n wintersaandjie. Mens het letterlik net jou kos, drinkgoedjies en klere nodig - die res is alles voorsien. Ons sal dit definitief vir almal aanbeveel en sal weer enige tyd daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tyd was te min.

Die wine tram is vir seker 'n moet om te beleef, daar is nog vele roetes om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santa A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n belewenis waaroor daar lank gepraat sal word al het die wind gewaai.

Antoinette het ons baie vriendelik ontvang en alles aan ons verduidelik. Dit is klinies-skoon en baie goed toegerus tot en met 'n strykplank en swemhanddoeke. Ons kon haar enige tyd skakel as daar vrae sou wees. Ek sal Gite enigetyd aanbeveel en het al.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gîte se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie! Ons waardeer dit vreeslik. Ons is so bly julle het dit geniet.
Hoop om gou weer te sien.

Gîte
Michelle V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful getaway with stunning views.

Perfectly situated! It is so quiet and peaceful there, yet you are spoiled for choice with regards to nearby restaurants and many things to do. Truly the best of both worlds!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gîte se terugvoer

Thank you so much for leaving this lovely review Michelle! We are glad you enjoyed it here. Have noted your score on 'value for money' and we will run a few winter specials soon.

Gîte
Tracy F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik, rustig, gerieflik. Pragtige uitsig.

Baie dankie vir hierdie pragtige verblyf wat met ons gedeel is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gîte se terugvoer

Baie dankie vir die moeite om 'n resensie te los Tracy. Ons waardeer dit baie.

Gîte
Winston T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

We spend our 25th wedding anniversary at Gîte for four nights and truly we’ve made an excellent choice. I personally loved the mountain view and the location amongst the vineyards but the hot tub was the favourite we mostly enjoyed. We especially loved the privacy each dwelling provided. A big thank you to Antoinette for being an excellent host and also for the gift on our Wedding Anniversary.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsigte, rustige wegkomplekkie.

Weggesteekte huisie tussen die wingerd. Loopafstand van die dorp af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gîte se terugvoer

Liewe Heinrich,
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om 'n resensie te los. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Juneta

Gîte
Garth C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing!

What a gem! Beautiful views. Awesome and welcoming hosts. Will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gîte se terugvoer

Hi Garth,
Thank you so much for taking the time to leave a review.
We hope to have you back soon.
Kind regards
Juneta

Gîte
Dane N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dane N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxation on another level

Great scenery everywhere you look Relaxing in the hot tub was the best part of my stay

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gîte se terugvoer

Dear Dane,
Thank you so much for taking the time to write a review. We are glad you enjoyed the stay and especially the hot tub.
Kind regards,
Juneta

Gîte
Portwig I - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portwig I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Keurige stil verblyf met goeie sentrale ligging.

Sal weer gaan. Aan te beveel. Mooi en minimalisties. Goeie ligging vir die reis op tram en trein. Kol kol jacuzzi 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gîte se terugvoer

Hi Ilne,
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om 'n resensie te skryf. Ons waardeer dit baie. Bly jul het dit geniet.
Groete,
Juneta

Gîte
Charney B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charney B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an unforgettable weekend.

Our stay at Gîte was everything we wanted and more. Exceptional service and a beautiful scenery. It's an experience I'll never forget.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gîte se terugvoer

Hello Charney,
So glad you enjoyed it! We hope to have you back!
Kind regards,
Juneta

Gîte
Johan V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Could not have asked for a better spot in Franschhoek.

We had such an incredible stay at Gite. The location was perfect, the views were beautiful, and the accommodation was spotless, spacious and modern. We loved every minute of it. 3 nights was just too short. We will definitely be back! Dankie Juneta!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kon nie vir 'n beter plek in Franschhoek gevra het nie.

Ons het heerlike gebly. Die ligging is perfek, die uitsigte is pragtig en die verblyf is silwerskoon, ruim en modern. Ons het elke minuur geniet. 3 nagte was net te kort. Ons sal beslis weer terug wees. Dankie Juneta!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chazelle E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chazelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesige nessie in die hartjie van Franschhoek!

Heerlike naweek wegbreek gehad! Gîte was awesome akkommodasie met die mooiste uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gîte se terugvoer

Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om 'n resensie te skryf Chazelle! Bly julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle gou weer.

Gîte
Stephan J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Perfekte naweek weg met 'n lekker omgewing, goeie wyn , en lekker warmbad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gîte se terugvoer

Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om iets te skryf, Stephan. Ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop julle kom weer!

Die warmbad is beslis 'n wenner!

Gîte
Lynn V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf-opsie in Franschhoek.

Een van die beste plekke waar ek nog gebly het. Alles was skoon, netjies en die plek het die mooiste uitsig. Ek sal definitief weer na Gite toe kom. 10 uit 10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gîte se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Lynn! Ons is so bly julle het dit geniet.

Gîte
Maajedah C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maajedah C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful. Had a great stay.

I will definitely go back. Beautiful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut pragtig. Het lekker gebly.

Ek sal vir seker teruggaan. Pragtig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gîte se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review us Maajedah. We hope to see you again.

Gîte
Werner H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie luuks!

Ongelooflik netjies en luuks! Dit is baie modern en iets heeltemal anders as die normaal! Sal dit weer doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gîte se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Werner. Ons is bly julle het van die 'look' gehou, dit was altyd my man se droom om sulke modern huisies te bou! Hoop ons sien jul gou weer.
Groete Juneta

Gîte
Annelien D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een van die lekkerste oornagplekkies waarin ons in 'n lang tyd gebly het.

Baie vriendelike ontvangs, netjies en gerieflik. Ons sal beslis weer gaan, en ek sal dit vir al my vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gîte se terugvoer

Baie dankie dat julle moeite doen om vir ons n resensie te skryf. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Gîte
Danie S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing met vars, netjiese akkommodasie.

Juneta was baie vriendelik en hulpvaardig. Die huisie was baie goed toegerus en skoon. Versoek dat die KolKol-Jacuzzi voorverhit word. Dit neem 'n ruk vir die vuur om die water te verhit. Ons kom binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gîte se terugvoer

Dankie dat julle so mooi na alles gekyk het Danie! Hoop julle kan gou weer kom.

Gîte
Michael D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, idyllic setting!

This is a beautifully modern farm stay setting. The wood fired hot tub is great and allows you to sit back, switch off and relax. Antoinette was extremely friendly and ensured that we were comfortable for the entire weekend!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties, idilliese bestemming.

Hierdie is 'n pragtige, moderne plaasbestemming. Die houtvuur-warmbad is lekker en laat jou to om terug te sit en af te skakel. Antoinette was verskriklik vriendelik en seker gemaak dat ons gemaklik was die hele naweek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gîte se terugvoer

Thank you so much, Michael. It was lovely having you here and we hope to see you back soon.

Gîte
Vanaf
R2 420
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 420
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: La Provence via Village Artisan, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedf366b7875ed26473db6f52a30af1b55c66aa738eafa9b6328a3dbad152900d46e73b26d51633a13a359d73ff576247bf2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 La Provence via Village Artisan Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.907374980618 19.109879787397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem