Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gîte

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Gîte Eenheid 1
Selfsorg
Gîte Eenheid 2
Selfsorg
Gîte Eenheid 3
Selfsorg
Huisreëls

Let wel dat daar 'n kort grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek navraag oor die toestand van die pad doen.
Die warmbad kan op versoek vir wanneer gaste arriveer, verhit word en 2 gratis bokse hout word voorsien. Die winkels in die omgewing verkoop ook hout.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Musiek word tot 22:00 toegelaat. Neem asb. ander gaste in hierdie opsig in ag. Alkohol moet verantwoordelik gebruik word. Die misbruik van alkohol word nie toegelaat nie en gaste wat nie hieraan voldoen nie, sal sonder ’n terugbetaling gevra word om die perseel te verlaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 420
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 420
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: La Provence via Village Artisan, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedf366b7875ed26473db6f52a30af1b55c66aa738eafa9b6328a3dbad152900d46e73b26d51633a13a359d73ff576247bf2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 La Provence via Village Artisan Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.907374980618 19.109879787397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem