Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guadeloupe Self Catering

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Albin & Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 61 resensies vir Guadeloupe Self Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Eugene D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D
Saam met vriende

Very pleasant and fully equipped.

Extremely friendly host. Lovely spacious unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will return.

Lovely, helpful staff, available hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Enkelreisiger

See above.

Warm welcome, lovely accommodation, wonderful views. We really enjoyed our stay and wish the very pleasant owner all the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die geriewe was baie mooi skoon, veilige omgewing, baie vriendelike personeel.

Baie lekker verblyf met 'n pragtige uitsig op die Knysna-lagune.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georg G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georg G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens! Vrek lekker plek!

Baie lekker! Eenheid was netjies en skoon! Uitsig fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruben V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, lekker en skoon.

Was heerlik gewees, baie skoon en stunning views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryldene E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryldene E
Gesin met tieners

Fantastiese plek met amazing view.

Ons het ons tyd verskriklik geniet en kom nie genoeg kry van die views nie. Alles was net wonderlik van die ontvangs tot die verblyf. Ons sal vir seker weer gaan en dit ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llewellyn Everett N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn Everett N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir jou geld. Netjies en goed geleë. Baie veilige omgewing of area.

Ons het baie lekker gebly. Die beste toerusting, niks afgewaterde toerusting. (Beter as wat ons in ons huise het). Die diens was perfek en baie vriendelik. Jenny weet beslis hoe om mense te bedelf/behandel. Goeie koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agnes J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes J
Gesin met tieners

A (vacation) home away from home.

Our stay at this luxurious residence was none other than amazing. The views were great, the staff were friendly, and the overall experience was very pleasant. It is close to grocery stores, making it easy to access all your everyday essentials. We would highly recommend this establishment to anyone and everyone wanting to go on holiday, as this is the perfect place to do so. Other than the breathtaking sunsets and quiet surroundings, this is a must-stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne F
Gesin met klein kinders

Pragtige area.

Ons het vreeslik gemaklik gebly, die woonstel was goed toegerus en die uitsig is beautiful, baie warm verwelkom en die swembad was heerlik. Ons sal dalk net aanbeveel dat die eienaar gealokeerde parkering vir elke kamer gee. Dit was bietjie ongerieflik om aan mense se deure te klop om hulle motors te skuif as hulle jou vas parkeer het, maar nie te min, dit was baie lekker om te kuier en ons sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E
Gesin met tieners

Mooiste view! Jenny is ongelooflik gasvry, sal vir seker weer teruggaan.

Mooiste view! Uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlizna L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlizna L
Gesin met klein kinders

Personeel baie vriendelik en professioneel. Sal beslis weer terug gaan.

Heerlike tyd gehad. Uitsig is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne C
Gesin met klein kinders

Uitstekende, rustige en waardevolle vakansie geniet.

Wow, wow, wow! Ons het ongelooflik lekker gebly. Dit was netjies en skoon met uitstekende diens. Dankie aan Jeeny en haar dames. Piuk! Ek gaan weer bespreek vir volgende jaar en langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita T
Gesin met klein kinders

Kuier by Knysna.

Pragtige plek, met goeie ontvangs en personeel wat jou help met jou bagasie! Fantastiese uitsig en alle geriewe wat jy moontlik mag nodig hê! Sal vir seker weer daar bespreek as ons weer na Knysna reis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soné S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soné S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Onvergeetlik! Beste waarde vir geld. Gastvryheid en behulpsaamheid ongekend.

Wat 'n ongelooflike ervaring! Jenny sal ons definitief weer sien. Alles is net van die beste kwaliteit. Ons het 'n uitsig oor die meer gehad. Ons het ons plekkie in Knysna gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en mooi uitsig.

Goed ingerig. Modern. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Silvana L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolute gem.

Neat, tidy, and everything needed for an away-from-home stay. The bed was extremely comfortable which ensured a good night's rest. The location was great and the view from our balcony was breathtaking. The hosts, Jenny, Sam, and Gary were extremely helpful and made us feel so at home. The lovely size pool was well maintained and was ideal for an early evening cool-off. We thoroughly enjoyed our stay and will definitely be back.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oj O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Oj O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend.

Vriendelike eienaar. Gehalte diens. Asemrowende uitsug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

Definitief alle verwagtinge oortref. Sal beslis aanbeveel.

Personeel baie vriendelik en tegemoetkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M
Gesin met klein kinders

Vakansie met gesin.

Baie, baie netjies en groot ruim woonstelle. Sal definitely weer daar bly en ook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellouise O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellouise O
Besigheidsreis

Baie goeie akkommodasie.

Ons mense was baie tevrede met die akkommodasie. Sal weer van hulle gebruik maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommend this warm, welcoming accommodation!

Perfect location, perfect view, perfect service en amazing food!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike, behulpsame personeel.

Uitstekende diens. Skoon en verwelkomend. Sal hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en geriewe is baie netjies en skoon.

Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Asanda S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Asanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and what I expected in terms of no noise.

I don't have more to tell.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie vriendelik verwelkom deur die personeel. Als was perfek en die uitsig fantasties.

Sal enige tyd weer hierdie heerlike plekkie bespreek. Baie dankie Jenny en Albin en honde (Harvey en Borra).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le-ann M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-ann M

Exceptional stay. Highlight of my 2021 year.

From the 1st step into the units to the day we left I couldn't have asked for better. We were greeted by Albin and his friendly staff and don't forget the adorable family dogs! With home-made rusks left in our units and every thinkable amenity available to us, they left no stone unturned to make our stay unforgettable. This was truly a gemstone of accommodation in the beautiful coastal town of Knysna. The wonderful conversations shared between us, Jenny, Albin and their staff has been priceless. We had such a wonderful stay with our group and when we returned from our activities for the day the units would be cleaned by their friendly and competent staff (big kudos to your household staff Jenny, I'll steal them in a wink if I could). There is just too much to say about this establishment but all in all 15 out of 10. Then last but not least I don't know who was more sad to leave, your dogs or my boys who grew to love your dogs as if they were their own. They came calling the boys in the mornings as if to say "Hey mate, it's time to play or swim". Looking forward to visiting again. FYI, I've been passing out your establishment details to anyone who has asked me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guadeloupe Self Catering se terugvoer

Thank you for your lovely positive review - it certainly made our day !!!

The dogs miss your boys and we look forward to seeing you all again in the near future - especially Harvey - he is waiting for you boys!!!!

Have a fabulous 2022 and we will be sure to see one another again !!

Kind regards,
Jenny, Albin, and of course our staff as well as Harvey and Borra

Guadeloupe Self Catering
Conrad B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies

Asemrowende uitsig, netjies en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien T

Guadeloupe - The Tea Room.

Ons het heerlik oorgebly by Guadeloupe, ons het die Tea Room bespreek. Die eenheid het 'n lieflike uitsig oor die Knysna-meer en Knysna-koppe, die eenheid was ruim, skoon en netjies. Sal enige tyd weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en veilige verblyf.

Ons het heerlik gebly en die diens en vriendelikheid is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guadeloupe Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, ons welkom enige voorstellings om ons gaste se verblyf hier genotvol as moontlik te maak.

Ons welkom julle terug, met 'n stuk wortelkoek.

Beste wense,
Ons almal by Guadeloupe selfsorg, Knysna

Guadeloupe Self Catering
Yolande L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande L

Dit was 'n aangename en onvergeetlike verblyf.

'n Baie netjiese en skoon woonstel, en die uitsig was ongelooflik. Baie dankie ook vir die heerlike wortelkoek- ons het dit geniet. Sal graag weer van die akkommodasie gebruik wil maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Baie netjies, pragtige uitsig, vriendelike staff en tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan Hendrik P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Hendrik P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese en skoon eenheid.

Baie goed toegerus vir selfsorg, goed geleë met ‘n besonderse uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guadeloupe Self Catering se terugvoer

Dankie Jan, vir die positiewe terugvoer oor Guadeloupe Self-catering. Ons doel is om U verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons hoop om U op 'n toekomstige besoek aan Guadeloupe te sien. Alles van die beste vir die nuwe jaar. Bly veilig en gesond. Beste wense, Albin en Jenny en die Guadeloupe span.

Guadeloupe Self Catering
Juanette M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanette M
Gesin met klein kinders

Lieflike, skoon woonstel met pragtige uitsig oor Knysna lagoon.

Ons het baie lekker gebly, alles was skoon en die woonstel is baie goed toegerus. Al wat ek sou voorstel is dat dit nie troedeldiervriendelik genoem kan word nie, aangesien daar amper geen spasie is vir honde om hul draaie te loop nie. Dit het dit effens moeilik gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gorgeous view.

Very welcoming hostess. Spotlessly clean, everything one would need for self-catering and wonderfully comfortable. Gorgeous view!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsig.

Baie verwelkomende gasvrou. Silwerskoon, alles wat mens nodig het vir selfsorg en baie gemaklik. Pragtige uitsig!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met vriende

Pragtige verblyf met 'n baie mooi uitsig, Sal Guadeloupe enige tyd aanbeveel.

Kamers is pynlik netjies en personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het uit hul pad gegaan om ons gemaklik te laat voel, sal enige tyd Guadeloupe aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larissa O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster, baie keurig ingerig.

Wonderlik gebly. Baie netjies. skoonste, witste linne. Pragtige uitsig. Vriendelike persoonlike aandag. Sal weer kuier. Alle sterkte vir eienaars se eie huis se herbou na brand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena B

Heerlik gebly - pragtige uitsig.

Ons het ongeveer 4 maande na die brande by Gaudeloupe gebly. Dit was verfrissend om te sien hoe positief die gasheer en gasvrou na die skade aan hul eie woning was - en die dankbaarheid dat die lodge nie in die brand beskadig is nie. Die eenheid is pragtig gemeubileer en versier en die uitsig op die meer en koppe is pragtig. Dit is ook heerlik stil al is mens relatief naby aan die hoofpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Gesin met tieners

Wonderlik, absoluut fantasties!

Baie netjies en skoon. Wil net daar bly. Gaan beslis weer vir hulle kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en luukse akkommodasie met uiters vriendelike eienaars.

Die verblyf was baie luuks en besonder skoon. Die personeel is baie vriendelik en gaan uit hulle pad om die gaste te laat tuis voel. Pragtige uitsig oor die lagoon en redelik naby die dorp. Sal die verblyf baie sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesbeth V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesbeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geweldig appartement en mooie mensen!

Het appartement is erg comfortabel en van alle gemakken voorzien. Personeel is vriendelijk en behulpzaam. De eigenaar en zijn vrouw zijn hartelijk en beiden verzot op (het maken van) lekker eten. Maak vooral ook gebruik van de mogelijkheid om een keer mee te eten (op woensdag). Erg leuk en vooral erg lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks met baie sorgsame gashere.

Ons het heerlik luuks gebly. Alles wat nodig is en nog meer. Jenny en Albin is uitstekende gashere en wanneer 'n probleempie of versoek opduik staan hulle reg. Albin het my selfs touwys gemaak om heerlike salm gaar te maak. Pragtige uitsig. Meer as voldoende vir verblyf in Knysna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Lekker en goed.

Dis was baie aangenaam om daar te bly vir 'n paar dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le-maitre R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-maitre R
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie met pragtige uitsig!

Dankie vir 'n pragtige plekkie met ongelooflike mooi uitsig oor Knysna Lagoon. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer van jul dienste gebruik maak! Daar is nou alles in daai kombuis wat jy aan kan dink!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suritha B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suritha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan net se dat dit pragtig is!

Werklik het ons alles en nog meer gekry as wat ek verwag het. Sal verseker nie verder soek volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene G
Saam met vriende

Aangenaam.

Dit was lekker, skoon en professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Pragtige ligging met uitstekend toegeruste eenhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guadeloupe Self Catering se terugvoer

Ons is baie bly dat julle gelukkig was - almal soek waarde vir geld deesdae.

Julle is altyd welkom terug en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

beste wense,
Albin &Jenny en die hele Guadeloupe span

Guadeloupe Self Catering
Rene K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K
Gesin met klein kinders

Albin en Jenni stap beslis die ekstra myl vir hul gaste! Dankie!

Albin en Jenni stap beslis meer as die ekstra myl vir hul gaste. Daar was absoluut geen item wat ons kon kortkom nie, tot selfs 'n sambreel, gaslamp vir kragonderbrekings, 'n 5 liter water ... hul gee om vir hul mense. Die skoonmaak van die cottage elke dag was 'n groot bederf! Om nie eens van die smullekker hoender Vrydagaand te praat nie. Daar was beslis niks waarop hul kon verbeter nie! Weereens baie dankie vir jul en al jul personeel en die hoenders vir die aangename week!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guadeloupe Self Catering se terugvoer

Baie dankie Renee en familie vir julle kuier en vir die positiewe en vriendelike resensie. Ons probeer ons bes en wil net hê dat almal gelukkig weer huistoe gaan.
Dit was 'n plesier om julle familie hier te hê - julle is altyd welkom terug!
Vriendelike groete,
Jenny & Albin Kilzer

Guadeloupe Self Catering
Kate F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate F
Gesin met klein kinders

Great mini-break.

Had a wonderful base to explore from and our kids (youngest 16 months) were made welcome. Only quibble ... we should have booked for longer as we enjoyed it so much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra M
Gesin met klein kinders

Het ons tyd in Knysna geniet!

Dit is lekker vir 'n vinnige oorstop (1/2 nagte). Het die verblyf en omgewing geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Wonderlike en vriendelik gasheer en -vrou. Parkering miskien net 'n probleem, maar ons het om dit gewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede met die diens en verblyf.

Ons is baie tevrede met die diens en verblyf. Dit was absoluut die moeite werd. Baie netjies en ruim. Ons was twee in die plekkie, maar dit was groot genoeg vir ons. Ons het alles wat ons nodig gehad het gekry. Gasvrou en gasheer was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandi K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Eienaars is amazing mense. Ons het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis. D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis. D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly in Knysna en die omgewing is pragtig.

Die eienaars is baie vriendelik en het dit vir ons baie aangenaam gemaak. As ons weer Knysna toe gaan, sal ek weer daar gaan bly. Die blyplek was baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy J
Saam met vriende

Wonderful.

Amazing accommodation and views. Wonderful and caring owners. I will most definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Pragtige, veilige en huislike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein W - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein W
Gesin met klein kinders

Perfek vir wat ons nodig gehad het. Goedkoop, maar kwaliteit selfsorg. Baie netjies en skoon.

Baie gelukkig met ons keuse - netjiese, skoon (en mooi) selfsorg-eenheid vir 'n goeie prys. Ons het selfs 'n mooi uitsig oor die meer gehad. Die gasheer en -vrou was baie vriendelik. Ons het in die eenheid gebly waarin ses mense kon slaap. Dit was perfek vir ons benodighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phora M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phora M

The staff are very friendly and the unit is clean

We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan R - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay

Good for self-catering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elona B - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elona B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige selfsorg eenheid! heerlik gebly, mooi omgewing, baie vriendelike huislike gevoel

Sal beslus weer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zaida C - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zaida C
Gesin met klein kinders

I liked the fact the small details were taken care of like having electric blankets.

The staff was helpful and kind. The actual accommodation was very comfortable. I liked the fact that the accommodation catered for the finer details such as having electric blankets on the bed, panel wall heaters and a hairdryer in place. These are the little things that one misses when you away on holiday. So by having these things things, I felt like it was a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roos Bolton-singel 3, Knysna Heights, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlNmFiOWM4LWQ0YzEtNGY0ZC04M2ZhLWNiN2E3ZWVhOWU4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 3 Roos Bolton Crescent Knysna Heights 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.034514846647 23.026592731476
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem