LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Guest House at 118 | LekkeSlaap
+39

Guest House at 118

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Nov 2021 tot 31 Mrt 2022.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-weg 118, Atholl, Sandton, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R792 R673 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Guest House at 118 is in Sandton in die luukse woonbuurt, Atholl. Sandton Mall is net 2,1 km van die verblyf af vir diegene wat 'n paar inkopies wil doen.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat elk geskik is vir 2 gaste. Die eenhede sluit in die Deluxe Dubbelkamer en Die Ateljee. Die Deluxe Dubbelkamer is geskik vir 2 gaste en het 'n queen en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe en verder het die kamer WiFi, 'n slim-TV met Netflix en DStv. Die eenheid het 'n privaat ingang.

Die Ateljee is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, stoof en mikrogolf. Verder is daar 'n eetarea, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, slim-TV, Netflix en DStv. Die eenheid het 'n privaat ingang.

Daar is parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Guest House at 118
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Riverside-weg 118, Atholl, Sandton, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Guest House at 118 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R792
R792 R673
per nag, vir 2 mense
Vanaf R792
R792 R673
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-weg 118, Atholl, Sandton, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b667348374a1d7beef621e9f720283b39f2fb668b87aebca2de866b38c39fbef345554ae84d6c17c0b9cb2311e3b6cf6b3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R792, nou Vanaf R673  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 118 Riverside Road Atholl 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.113807 28.0674534
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!