Newcastle Akkommodasie by Guest House Kestrels | LekkeSlaap
+9

Guest House Kestrels

B&B
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 95 , Newcastle-Sentraal, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Guest House Kestrels het 'n Afrika-tema en bied gerieflike B&B in Newcastle.

Daar is 3 kamers met slaapplek vir 1 tot 3 gaste. Elke kamer het lugversorging en 'n dubbelbed, enkelbed of 'n kombinasie daarvan. Die kamers het privaat badkamers met storte. Elke kamer het 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Ontbyt sluit 'n omelet, muffins, pannekoek met maalvleis, wafels, 'n volledige Engelse ontbyt of 'n kontinentale ontbyt in. Daar is ook tee, sap en koffie wat tuis gebrou word. Middagete is ook beskikbaar.

Daar is 'n swembad, tuin en 'n balkon met 'n uitsig op die berge. Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek en heining beskikbaar. Troeteldiere word toegelaat, mits vooraf gereël.

Guest House Kestrels is 3,6 km vanaf Amajuba Mall en 2,9 km vanaf Newcastle Mall en Blackrock Casino. Newcastle bied verskeie restaurante. Doendinge sluit bergfietsry, en voetslaan- en drafroetes in. Trekpleisters soos die Ncandu State Forest Natuurreservaat en Fort Amiel kan ook besoek word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Voortrekkerstraat 95 , Newcastle-Sentraal, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Newcastle KwaZulu-Natal
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 95 , Newcastle-Sentraal, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATfdlQLzeOp7HHTeBh8dnxzYpUgfonaoYaGNq8GWsZtGdty80yx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 95 Voortrekker Street Newcastle Central 2940 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.7665984 29.9413702
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za