153A Marshall
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 153 a Marshallstraat, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
153 A Marshall is in Polokwane, Limpopo, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf — 'n perfekte plek om te ontspan en te herlaai.
Die gastehuis beskik oor 4 pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer en lugversorging.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe, wat 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kombuis en 'n binnenshuise swembad insluit.
Veilige parkering word voorsien vir gaste se gemoedsrus.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 153 a Marshallstraat, Polokwane, 0699, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
153 a Marshallstraat, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang