+31
Gastehuis in Stormsrivier

Guest Lodge on the Edge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Fred E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Living on the edge. Great overnight stay with a friendly family. Each room has its own private toilet and shower, which made the stay very comfortable. There is a communal kitchen available if you need to keep food cold or prepare meals. We opted for a bigger room, and the host gladly assisted us with an upgrade. The nearby garage was very convenient for stocking up on drinks and food. Overall, a pleasant and comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

We enjoyed our time at Guestlodge on the Edge. This was our 2nd time at Guestlodge on the Edge. It was just as nice and welcoming as our 1st visit. It's a home away from home. A lovely family. Noted a lot of changes since our previous visit. It is very nice that there are now so many chairs outside to enjoy the yard. I will definitely recommend this place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verena G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Comfortable, clean. Had a very nice stay, the room was clean, the staff were very nice and helpful, and I loved the location close to Storms River Bridge and the Tsitsikamma National Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanell M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Ontspannend. Was heerlik en ontspannend en was skoon. Dis 'n pragtige plekkie. Al wat nie lekker was, is dat ons eers half 3 kon inboek agv 'n kamer wat nog nie skoon was nie en die swembad kon nie gebruik word agv munisipaliteit probleme. Eienaar moet dit dalk voor die tyd kommunikeer, dan het ons nie daar gesit en wag in die hitte nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo D
1 nag Besigheidsreis
2.6
Jan 2026

Nee dankie, nie geskik vir my behoeftes nie. Vriendelike gasheer. Ongelukkig is die lawaai van swaar voertuie op die N2 heel nag baie steurend. Die voordeur van die plaashuis word nie snags gesluit nie. Ander gaste in die huis se klipharde gesprekke was tot na 12 die nag hoorbaar.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Henrico
Guest Lodge on the Edge
Ons gastehuis is langs die N2-hoofweg geleë. Die ligging kan, afhangende van jou perspektief, as positief of negatief beskou word. Natuurlik is daar sekere voertuiggeluide, maar ons het kamers aan die agterkant van die gastehuis waar die geraas van verkeer baie gedemp word. As eienaar van die gastehuis sluit ek persoonlik die hoofdeur snags en is ek op die perseel om te verseker dat alles veilig is. Soms kan dit gebeur dat ’n gas die perseel verlaat en vergeet om die deur weer toe te maak. Ons bly egter in ’n baie veilige omgewing. Ons is jammer dat u nie aan ons gerapporteer het oor ander gaste se harde gesprekke na middernag nie. Een van ons reëls bepaal duidelik dat geraasvlakke na 22:00 saggies moet wees om alle gaste se rustigheid te verseker. Dankie vir u terugvoer, en ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete, Henrico

Nicole W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Relaxing, amazing, quiet. Need some more time. Amazingly relaxing and quiet. Friendly and down to earth people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Excellent. Owners were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penny K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Beautiful experiences, definitely a do over. Amazing homely atmosphere, felt very welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2025

Gesellig. Vriendelik, netjies, skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Henrico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm 466, Storms River Bridge, Tsitsikamma, 6307, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAro0n3Z8HybfMp1bD2yhiUWSmubu0AjdIn6zuzylEe3eB0rdZvt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 Farm 466 Storms River Bridge 6307 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.969239675874 23.933284081449

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang