LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Guest Suites on Connor | LekkeSlaap
+19

Guest Suites on Connor

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Guest Suites on Connor
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Rhulani M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhulani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had great time.

Perfect stay, wouldn't mind coming back.

De Wet C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
De Wet C
Gesin met klein kinders

Die plek is goed versorg en baie netjies.

Ons het egter daklekke tydens die groot reën in Bloemfontein ervaar in die familie suite. Dis iets wat reggestel kan word en ons sal graag weer daar gaan tuis gaan.

Lizelle R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle R
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, gemaklik vir 'n een of twee aand oornag opsie.

Vriendelike en bekwame diens, skoon netjies en gemaklike beddens. 'n Gemaklike plekkie vir 'n oornagstop of besigheidsreis.

Cecil V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil V
Enkelreisiger

Netjies en veilig.

Goeie waarde vir geld. Baie dankie.

Johan H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan H

Ek sal nie weer daar bespreek nie.

Die kamer was baie netjies en skoon. Wees egter gewaarsku: dit is 'n baie lawaaierig met 'n kuierplek naby - dit het ons wakker gehou tot 4:00 die oggend. Ons het ná een aand uitgeklok.

Nadia E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik maar nie op 'n goeie plek geleë nie.

Netjies, skoon, waarde vir geld, maar naby 'n nagklub geleë - heelnag wakker gehou deur die harde musiek naby die gastehuis!

Alna K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis is heerlik sentraal, verbasend stil en besonder netjies en goed toegerus. Ons sal beslis weer daar oornag.

Die selfsorgeenhede is baie netjies, die afwerking van die hoogstaande gehalte. Die eenheid is baie goed toegerus en die gratis Wi-Fi 'n bonus. Ons is baie vriendelik ontvang en die personeel was baie behulpsaam. Parkering is baie veilig.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Connor-laan 2, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAocIM9DSqewADhADmUH9dyIvpKiAqiSKq7pyRhV0JautLidYPt5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 2 Connor Avenue Westdene 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.103655113473 26.21078596178
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!