Guesthaven B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Guesthaven B&B is in Middelburg in Mpumalanga geleë en bied 'n stil en rustige omgewing waar gaste kan ontspan. Dit is die perfekte oorstopplek vir vakansiegangers wat op pad na die Krugerwildtuin is. Dit is ook die ideaal vir sakereisigers.

Die gastehuis het 2 pragtige, gerieflike kamers met privaat ingange en genoeg parkeerplek agter veiligheidshekke. Elke kamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer. Altwee kamers het waaiers, elektriese komberse, verwarmers, koffie- en teemaakgeriewe en haardroërs. Die kamers is ingerig vir semi-selfsorg en het TV's met M-Net en plaaslike kanale. Kinders onder 5 jaar kan gratis op matrasse akkommodeer word.

'n Volledige ontbyt word elke oggend bedien, wat by die prys ingesluit is. Aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste is welkom om gebruik te maak van die seisoenale swembad en braaigeriewe. Genoeg parkeerplek is beskikbaar agter sekuriteitshekke.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Guesthaven B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za