Guesthouse Gucina

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Guesthouse Gucina is op 'n veilige privaat eiendom in Johannesburg se rustige noordelike voorstede. Ons is naby hoofweë en paaie in Johannesburg, Cresta, Randburg en Sandton. Winkelsentrums is maklik van hier af bereikbaar. Dis die ideale verblyf vir toeriste en sakereisigers of -kliënte.

Ons 3 woonstelle kan tot 13 gaste akkommodeer. Dit kan ingespan word as gesin-suite of as heerlike toevlug vir oordeelkundige reisigers wat privaatheid verlang.

Elke eksklusiewe, luuks gemeubileerde woonstel is vir selfsorg toegerus en het 'n aparte ingang, privaat balkon, groot slaapkamer, sit- en eetarea, volledige badkamer en privaat kombuis. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Elke woonstel het sy eie platskerm-TV, DVD-speler, radio, stoof, mikrogolfoond, waaier, yskas, wasmasjien, kombuisware, elektriese komberse, strykyster en -plank. Linne, handdoeke en koffie- en teemaakgeriewe word voorsien.

Ons bied ook DStv en komplimentêre WiFi. Skoonmaak- en wasgoeddiens is op versoek beskikbaar en ontbyt kan vooraf gereël word.

Hier by Guesthouse Gucina sal ons uit ons pad gaan om jou kuier hier by ons onvergeetlik te maak. Kom geniet die rus en vrede in die tuin of lê heerlik langs die swembad of onder die palmbome by die lapa.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Pools

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  24-uur Kamerbediening
  •  Kamerbediening
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Guesthouse Gucina gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false