Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse LaRachelle

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 87 resensies vir Guesthouse LaRachelle
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Linden C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linden C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blyplek in Swellendam.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manny D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manny D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig, stil area.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vantasties.

Baie lekker, mooi skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir oornag op die lang pad.

Ons het baie lekker gebly. Stil, mooi buurt. Die gasvryheid van die eienaars het ons dadelik tuis laat voel. Hulle het uit hulle pad gegaan om seker te maak ons is tevrede. Die kamer is skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het om gerieflik te oornag en goed uit te rus. 'n Bonus was dat ons gladnie deur beurtkrag geraak is nie! Ons sal beslis weer daar oornag sou die geleentheid hom voordoen om weer deur Swellendam te reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marion M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste tyd gehad.

Fantastiese plek. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf in Swellendam.

Ons het heerlik gebly in 'n netjiese, goedtoegeruste eenheid met 'n puik matras op die bed. Kon die gesamentlike kombuis en yskas gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin Suzette W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin Suzette W
Saam met vriende

Was baie stil.

Aankoms was jy vriendelik verwelkom, die atmosfeer en stilte was goed vir my, sal beslis weer gebruik maak van Guesthouse LaRachelle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elana V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elana V

Baie gemaklike beddens.

My seuns het daar gebly vir een nag, hul was beïndruk met die matrasse en ook die elektriese kombers op die beddens. Was vir hul baie lekker om daar te kon slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus plekkie.

Alles wat mens nodig het, net nie warm water tydens beurtkrag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers was ruim en gerieflik en die gasheer het ons baie vriendelik ontvang.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Dankie vir u vriendelike terugvoering.

Guesthouse LaRachelle
Magda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V
Gesin met tieners

Dit was 'n aangename kuier.

Ons het dit geniet by Guesthouse LaRachelle. Baie netjiese kamers. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene V

Was baie kort - sal graag oor langer tydperk wou bly.

Verblyf was aangenaam en presies wat ons wou hê vir die doel waarvoor ons in Swellendam was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhann S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die geraas van die bure en hulle hond was onaangenaam.

Voorstel om nie mense in kamer 4 te sit as hulle dit kan help nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en netjies.

Was daar vir 'n kort besoek. Heel tevrede met ons keuse by LaRachelle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, mooi en netjiese kamers en buitehof.

Die eienaar van die gastehuis was baie behulpsaam en vriendelik. Daar was 'n rustige, kalm atmosfeer in die gastehuis en die kamers was baie netjies en pragtig opgemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre U - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deidre U

Okay.

The room had a funny smell, has a communal kitchen, to me it felt like being in a hostel. Television had no decent channels to watch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruwer E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bruwer E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon, sentraal.

Eienaar was behulpsaam en vriendelik. Waarde vir geld. Sal weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene P
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Enigste probleem was 'n haardroër met 'n rondepuntprop, maar daar was nie so 'n muurprop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Jammer om te verneem. Ons het dit dadelik reggestel en die korrekte koppelstuk in die kamer geplaas.
Dankie dat u dit onder ons aandag gebring het.

Guesthouse LaRachelle
Jürgen W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jürgen W
Enkelreisiger

Great value.

A pleasant room with stocked amenities. Clean and comfortable. Easy access.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elzabe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het.

Die kamer is basies, en netjies. Dis nie juis gesellig nie en daar is bv. nie 'n tuin waar mens kan gaan sit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coetzee S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coetzee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort en kragtig! Perfekte aand weg!

Die prop in die badkamer het vasgesit toe ek Saterdagoggend geskeer het, dit wil nie uitkom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Besigheidsreis

Ongelooflike Gasvrye mense.

Die beste ontbyt by ver.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliana V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Juliana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tyd was so kort, het regtig letterlik net kom slaap.

Ons was tevrede met ons verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Dit was baie lekker.

Alhoewel die eieinaars nie daar was nie, het hulle ons heeltyd op hoogte gehou en alles was volgens plan. Baie dankie, dit was baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga D

Salig, fantastiese verblyf.

Dankie vir 'n wonderlike, rustige, pragtige rusplek - sal dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra M
Gesin met klein kinders

Pragtig en netjies.

Ons het baie lekker hier gebly die kamers is ruim en goed ingerig, baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik hier oornag met alles en nog meer wat ons nodig gehad het.

Ons het heerlik hier oornag met alles en nog meer wat ons nodig gehad het tydens ons reis van Plettenbergbaai na Kaapstad. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annali F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het met vriendelike diens. Wens ons kon langer bly in die mooi ou huis met sy eietydse bekoring. Definitief 'n weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saskia L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker. Skoon en netjies.

Kamer was ook lekker warm met die paneelverwarmer. Bed het ook warm laken op wat perfek was vir die koue aand. Genoeg beweegspasie in die kamer met 'n baie mooi badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike woorde. Ons hoop om u weer in die toekoms te akkommodeer.

Guesthouse LaRachelle
Willemien V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien V
Gesin met tieners

Uiters skoon en netjies en vriendelike ontvangs. Ekstras soos die goeie gehalte seep en sjampoe was 'n bederf.

Ek sal Guesthouse LaRachelle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike terugvoer.
Ons streef daarna om te bederf.

Guesthouse LaRachelle
Maynard F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maynard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Only used the guesthouse as a base for sleeping at night.

I was disappointed that the beds were not made (we stayed 2 nights) and the room not serviced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Thank you for your feedback, however, on arrival we explained our Covid-19 protocol with regards to stayover guests, ie.
As per the hospitality industry Covid-19 protocol/regulations and to reduce the risk of infection, your unit/room were fully sanitised prior to your arrival, however we do not offer a daily cleaning service of the inside of your unit/room for the duration of your stay, unless you specifically request such a service. Should you require cleaning of your apartment, please arrange with reception to request this service.
We did not receive such a request and we are really sorry for any inconvenience caused, but we trust that you had an otherwise good stay with us. This pandemic cause a challenge to keep everybody, our staff and guests safe.

Guesthouse LaRachelle
Lisa D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa D
Besigheidsreis

I wish I'd stayed longer

I had an in-out business trip to Swellendam, arriving after dark and leaving at 7am. I was totally charmed by this lovely house with its courtyard and well-kept garden. My room was just perfect. A good size with a very comfortable bed and excellent shower. I used the well equipped kitchen to heat up the dinner I'd brought along. Marius so very kindly met me on arrival. This trip was one of those that was initially booked and that then hung in limbo until confirmed on Monday morning (I left the same day to drive through). Marius and Rachelle were very accommodating with my plan changes and unconfirmed arrangements. It is such a pity that my stay was so short. I look forward to having more time on my next visit to explore the town and to sit on the patio of my room enjoying the courtyard garden. I will definitely book here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Thank you Lisa for your kind words and review. We endeavour to please.
We are looking forward to your next visit.
Kind regards

Guesthouse LaRachelle
Fernando N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cost effective, friendly and great service.

Friendly arrival, great service received! Value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis. Super vriendelike eienaars. Geen moeite was te veel. Vol punte vir gasvryheid en "the extra mile".

Kan die gastehuis ten sterkste aan beveel. Vyfster behandeling. Dit was 'n perfekte vakansie. Kamer is pragtig en badkamer uiters goed toegerus. Gastehuis het 'n vriendelike rustige atmosfeer en is baie mooi ingerig. Uiters skoon en netjies. Werklik een van die top gastehuise wat ek in 'n lang tyd besoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike woorde. Dit is ons strewe om ons beste diens te lewer. Dit is vir ons 'n riem onder die hart om ons gaste se tevredenheid te verneem. Baie dankie. Ons vertrou om u weer eendag in die toekoms te akkommodeer.

Guesthouse LaRachelle
Andre D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was gemaklik

Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en rustig, mooi netjies en skoon. Sal weer besoek.

Sal weer kuier inwerk, sal graag ontbyt wil geniet op perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rick E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rick E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant experience

Marius Potgieter and his good lady made us feel very welcome (and their cat was very tolerant of us).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mabel L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mabel L
Enkelreisiger

Lovely stay. Well equipped and comfortable.

We were the only ones in the place so it is difficult to judge what it would be like if fully occupied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Thank you for your kind review. Hope to see again some time in future.
Kind regards

Guesthouse LaRachelle
Leoni C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid. Netjies. Goed toegerus.

Goed geleë naby restaurante. Straat is stil. Parkeerplek is in die straat - onder 'n koelteboom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kumie J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kumie J

Stil, rustig, gemaklik en die ideal rusplek om oor te bly vir 'n nag, 'n naweek of vir vakansie!

Ons is nie net vriendelik gegroet en welkom geheet nie, op navraag of ons motor met bagasie veilig sal wees oornag, is die gebruik van die motorhuis sonder skroom aangebied sonder enige addisionele koste. Dit spreek van opregte boere hartlikheid! Daar is in al ons basiese behoeftes voorsien en meer. Enigiemand kan met 'n geruste hart plek bespreek om hier oor te bly of vakansie te hou. Baie dankie vir die goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike oorsig. Ons het u besoek waardeer en is bly dat u dit geniet het. Ons sien daarna uit om u weer eendag in die toekoms te kan akkommodeer.

Guesthouse LaRachelle
Jurie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V
Gesin met klein kinders

Neat, cosy and relaxing.

Huge bedroom and bathroom. Nice view onto the garden and the mountains. Host friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Justin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place for a quick stay over.

Great little guesthouse for a business trip or casual stay over situated in the heart of Swellendam. Would really recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Thank you for your kind words. We trust that we will accommodate you again some time in future.
Kind regards

Guesthouse LaRachelle
Jolanda V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda V
Gesin met klein kinders

Lekker rustige atmosfeer.

Het 'n heerlike tyd gehad in Swellendam, die geriewe was baie netjies en lekker rustig ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Baie dankie! Ons vertrou om u in die toekoms weer te verwelkom.

Guesthouse LaRachelle
Cillié V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cillié V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is hartlik ontvang en het gemaklik gebly.

Wat is daar meer om te sê oor hartlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harold D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harold D
Besigheidsreis

Aangename atmosfeer met ou huis en houtwerk wat goed ge-restoureer is.

Alles op tyd, eienaar baie behulpsaam met inligting aangaande Swellendam en area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was exactly what we needed for the weekend and our accommodation was neat and accessible.

A recommendation was made that a mirror be hung in the bedroom. Personal grooming (e.g. blow drying hair) without either a mirror in the bedroom or electricity in the bathroom proved to be a bit of a challenge. Other than that, everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Thank you for your kind review. We take note of the lack of a mirror and will attend to it immediately.
Kind regards,
Guesthouse LaRachelle

Guesthouse LaRachelle
Andre V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis, vriendelike eienaars en goeie waarde vir geld.

Veilige parkering, skoon en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike terugvoer.
Ons strewe na kliëntetevredenheid.
Vriendelike groete

Guesthouse LaRachelle
Carin H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin H
Gesin met tieners

LaRachelle is 'n wonderlike gastehuis - dit is baie sentraal geleë, goed toegerus en baie skoon. Die kliëntediens is uitstekend. Baie dankie Marius en Rachelle vir julle moeite - ons het heerlik gekuier.

Dit is duidelik dat die eienaars baie moeite doen en seker maak dat die gaste hulle verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike woorde.
Ons is baie bly dat u die verblyf by ons geniet het.
Ons hoop om weer in die toekoms te akkommodeer.

Guesthouse LaRachelle
Liezel N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en ons baie welkom laat voel, mooi skoon, kamers met alle voldoende geriewe vir 'n aand se oorslaap.

Baie vriendelike, verwelkomende eienaars. Kamer baie mooi skoon en gerieflik. Sal definitief LaRachelle aanbeveel en self weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Goeie dag Liezel,

Baie dankie vir u vriendelike oorsig. Ons waardeer u besoek en sal u graag weer in die toekoms wil akkommodaar.

Guesthouse LaRachelle
Edmund F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edmund F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was te kort on regtig kommentaar te lewer.

Was daar vir troue en was die meeste van tyd by die lokaal van die troue wat buitekant Swellendam was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf om te oornag, veilig met goeie parkering.

Die omgewing is mooi en jy voel regtig veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike terugvoer.

Guesthouse LaRachelle
Derek K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derek K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient stopover place.

Used as a stopover point for 1 night. Neat and comfortable room. No lock up parking for cars but they made a plan at a nearby B&B which was really good service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met vriende

Netjies en stylvol.

LaRachelle skep 'n gesellige warm atmosfeer. Die kamers is netjies en gerieflik. Mooi tuinarea. Dankie vir goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike woorde.
Ons treef na goeie diens, netheid en gaste tevredenheid.

Guesthouse LaRachelle
Pierre M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, cosy and quiet.

Accommodation when you need to wind down. Within walking distance of restaurants. Pleasant stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, gesellig en stil.

Verblyf vir wanneer jy wil ontspan. Dit is stapafstand van restaurante af. Aangename verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Thank you for your kind review.
We hope to host you again sometime in future.
Kind regards

Guesthouse LaRachelle
Lucia L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia L

Die netheid van die fasiliteite en vriendelikheid van personeel was puik!

Ons is vriendelik begroet - ons het eers na 17:00 uit Riversdal gearriveer. Ons is dadelik gehelp met sleutel en vriendelike diens. Restaurant is aanbeveel. Die kamer en badkamer was baie netjies. Ons kon heerlik rus en slaap. Die hele opset getuig van goeie smaak - was regtig heerlik - wens ons kon nog langer vertoef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Lucia,

Baie dankie vir vriendelike terugvoer. Dit was vir ons ‘n voorreg om u te kon huisves en vertrou om u weer te sien.

Vriendelike groete
LaRachelle
Gastehuis

Guesthouse LaRachelle
Nicolette W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, clean, friendly, value for money.

Clean, quiet room with lovely amenities. We'll definitely recommend and be back. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good experience.

The rooms are beautifully decorated and well-equipped for the cold months, but also has a fan for the hot days. A good breakfast is served which is extra. We had a lovely stop over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renate M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Netjiese en goed toegeruste kamers. Parkering op straat was ietwat van 'n bekommernis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry ontvang en baie netjiese verblyf.

Aangenaam om daar tuis te gaan. Gerieflik ingerig. Heerlike bad- en stortgeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike oorsig.

Guesthouse LaRachelle
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester L
Saam met vriende

Pragtige kamers en heerlike ontbyt.

Baie bekostigbare, gerieflike verblyf met heerlike ontbyt as ekstra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elene P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elene P

Vriendelik, goedhartig en mooiste ligging.

LaRachelle is op 'n verskriklike mooi ligging geleë, wat uitkyk op die berge van Swellendam. Loop afstand van alle restaurante met vriendelike, goedhartige diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slegs 'n oornagslaapplek gesoek, en was aangenaam verras deur die keurige akkommodasie teen 'n billike tarief.

Die beskeie vooraangesig van die gastehuis weerspieël nie die ruim en gerieflike huisvesting daarbinne nie. Vriendelike diens, goed toegeruste akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike opmerkings.
Ons waardeer u besoek.

Guesthouse LaRachelle
Daniel J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

We had a great stay and will stay here again. The included breakfast of an egg and toast and coffee was smaller than at other guesthouses but there is the option to upgrade to a larger breakfast for a fee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies met goeie geriewe.

Ons het 'n aangename twee nag verblyf gehad. Die kamer was netjies met al die nodige geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart E
Besigheidsreis

Groot ruim netjiese kamers in 'n stil area. Vriendelike diens en sentraal geleë.

Dankie vir die goeie diens en die geriewe was fantasties. Die ontbyt was baie lekker en ek sal vir seker teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerentia Z - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia Z

Vriendelike ontvangs en baie netjies en skoon kamer. WiFi maak groot verskil wanneer reis met jong mense!

Dit was heerlik om hier te kon tuis gaan. Marius Potgieter en sy vrou is vriendelik en 'n goeie gasheer en gasvrou. Ons het dit baie geniet. Die kamer wat ons bespreek het is vervang met 'n beter kamer binne sonder ekstra kostes. Alles was uiters netjies en baie skoon. Sal weer daar tuisgaan wanneer in Swellendam. Baie dankie vir die lekker kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B
Saam met vriende

Friendly service in a clean and comfortable guesthouse.

Would definitely recommend La Rachelle guesthouse and would personally make use of it in the future. It suited our requirements while at conference - quality linen, quiet, clean and a pretty garden with a nook for smokers. Breakfast on time, light bulbs replaced immediately - quick friendly service. Well done Marius and Team.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Dit was regtig wonderlik. Die gasvryheid en netheid van die kamers was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel S

Pragtige gastehuis. Groot kamers.

Ons het baie lekker gekuier by Guesthouse LaRachelle. Dit is netjies, skoon en die eienaars is verskriklik vriendelik. Ontbyt was heerlik. Ek sal beslis Guesthouse LaRachelle aanbeveel as verblyf in Swellendam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham B
Saam met vriende

Wonderlike plek, die rustigheid self!

Lieflike plekkie geleë in 'n rustige hoekie van Swellendam. Die kamers is baie gerieflik en netjies en die eienaars is baie gasvry. Hulle ken ook die area in Swellendam baie goed, so hulle sal aanbevelings kan maak aangaande meeste van die toeristebestemmings in die area. Mens het ook 'n wye keuse van wat op die ontbytspyskaart is. Definitief sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, beste waarde vir geld.

Uiters gerieflik, baie netjies, beslis een van die beste gastehuise. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd om hier oor te bly!

Ons is vriendelik ontvang. Die kamer was baie netjies en ten volle toegerus. Ons het baie lekker geslaap en die volgende oggend het die eienaar ons persoonlik bedien met ontbyt. Dit het soos ou bekendes gevoel. Ons sal definitief weer daar wil oorbly wanneer ons met vakansie gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, neat, comfortable accommodation - good value and will return if overnight stay is required in Swellendam.

Enjoyable stay in clean, neat and comfortable accommodation with friendly and helpful hosts.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, netjiese, gemaklike akkommodasie - goeie waarde vir geld en sal weer gaan as ek oornagverblyf nodig het in Swellendam.

Lekker verblyf in skoon, netjiese en gemaklike akkommodasie met vriendelike en hulpvaardige gashere.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Thank you for your kind review.

Guesthouse LaRachelle
Zabe J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zabe J
Besigheidsreis

Skoon, gerieflik en aangenaam.

Hartlike ontvangs. Behulpsaam. Alles mooi skoon luukse bed en beddegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelies W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelies W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en gemakelike atmosfeer.

Zeer vriendelijke gastheer en gastvrouw. Kamer was helemaal in orde, alles is netjes en verzorgt. Swellendam is een prachtig, gezellig dorpje.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estell M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estell M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, met styl en goed ingerig.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer het indruk gemaak met die netjiese afronding. Die interne dekorasies en afwerking is met styl gedoen. Ons het heerlik geslaap. Die gastehuis het ook 'n baie mooi binnehof. Regtig aan te bevele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike boodskap. Ons stel die gerief van ons gaste voorop.
Baie dankie

Guesthouse LaRachelle
Wessel M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die stoepkamer gebruik.

Dit wil voorkom of die stoepkamer nie so gereeld gebruik word nie. Dit was baie stowwerig en vol spinnerakke. Die badkamer was egter mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guesthouse LaRachelle se terugvoer

Wessel,
Baie dankie vir u terugvoering. Ons vra om verskoning en het reeds onmiddellik aandag aan die probleem gegee.
Ons sou egter dit verkies dat u die probleem tydens u verblyf onder ons aandag gebring het sodat ons dit dadelik kon regstel. Baie dankie egter dat u ons aandag daarop gevestig het.
Beste groete

Guesthouse LaRachelle
Wilmien L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en goeie diens.

Waarde vir geld, baie netjies en pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izet M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izet M

Huislik en netjies.

Huislik en netjies. Vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le Roux S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roux S
Saam met eggenoot / lewensmaat

LaRachelle was 'n baie lekker verrassing - die kamers was gerieflik en ontbyt heerlik en ons het vriendelike diens geniet!

Met ons aankoms by LaRachelle was daar 'n hittegolf in die hele area so dit was maar erg warm, maar na 'n besoek aan die bessieplaas is ons hartlik verwelkom deur die eienaar. Wat 'n gemaklike verblyfplek is dit nie, ons sal beslis weer by LaRachelle wil oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n hartlike huis!

Marius en Rochelle se gasvryheid het ons so tuis laat voel. Ons kamer was ruim en die basiese ontbyt was tops. Beveel dit vir seker aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elanri P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanri P
Saam met vriende

Uitstekende diens!

Ons sal verseker Guesthouse LaRachelle aanbeveel. Dankie vir die goeie diens en netheid tydens ons verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie T - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie T
Besigheidsreis

Die gastehuis was netjies en die eienaars baie vriendelik.

Die eienaars vra gereeld of alles nog reg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel. Pragtige tuin.

Rustige verblyf dra by tot die wonder van Swellendam. Die VRIENDELIKHEID van Swellendammers sal altyd onthou en waardeer word. Die kamer is pragtig skoon en netjies. Geluk met die hoë standaard van sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzet G - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, gasvry en vriendelik ontvang

Dit was 'n heerlike tuiskoms na 'n lang pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard D - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place, will visit again

Nice view, friendly staff, will definitely visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R875
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R875
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R875
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA035c60b052b003b6a15195a79001e3897fc4a9afe99e82b55d1cad58cf7534b38d90ea241a685be95b63d7e8e40e77025267?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 8 Somerset Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.021857574771 20.44886380434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem