LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Guesthouse @ 21 | LekkeSlaap
+15

Guesthouse @ 21

58 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 58 resensies vir Guesthouse @ 21
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Noelien M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs oorgeslaap maar alles baie netjies en mooi.

Gastehuis is mooi, netjies en voorsien van alles wat mens kan benodig.

Tebogo Masha M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo Masha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is clean and quiet.

I would visit the place again if I am ever in Bronkhorstspruit.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Thank you Tebogo.

Guesthouse @ 21
Hermien F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien F
Enkelreisiger

Baie dankie, dit was gerieflik, baie rustig en veilig.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese fasiliteite.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie Hermien, hoop dit het goed gegaan met jou onderhoud.

Guesthouse @ 21
Annalize M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en baie netjies.

Die kamer was netjies en apart van die huis. Niks meer nodig vir oorslaap.

Nadia B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Gesin met klein kinders

Vir seker die vriendelikste diens. Baie dankie.

Wil net sê baie dankie vir die vriendelike diens.

Petra S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, vinnige diens in 'n baie netjiese gastehuis.

Ons het oorgebly vir 'n troue in die omgewing. Ligging goed, vriendelike diens, baie netjiese skoon kamer. Wens ons kon langer bly, was vir 'n kort tydjie daar!

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie Petra.

Guesthouse @ 21
Riette V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riette V
Gesin met tieners

Gerieflik, vriendelike diens, netjiese verblyf.

Ek en my dogter was 1 nag daar, troue bygewoon, billike, vriendelike en netjiese verblyf naby alles en met ‘n veilige gevoel. Gaan bly met ‘n geruste hart daar!

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie, Riette!

Guesthouse @ 21
Jenny L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Shelley was very friendly and accommodating. Breakfast was really tasty and Shelley went out of her way to make us feel at home. 5 Stars.

Bed and room very comfortable. Excellent breakfast!

Guesthouse @ 21's terugvoer

Thank you, Jenny. We are glad you enjoyed your stay!

Guesthouse @ 21
Bronwyn K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Our host was very gracious and kind. We had a delightful stay!

Charl-john D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl-john D
Besigheidsreis

Huis weg van huis. Voel soos familie! `

Heerlike verblyf. Diens was goed. Verwelkomende atmosfeer. Heerlik gebly.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Dankie Charl-john, hoop dit het goed gegaan met jou onderhoud.

Guesthouse @ 21
Conway R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Conway R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Gemiddelde gastehuis, dienlik tot ons behoefte.

Ek het Sally die dag voor die tyd 'n paar keer gebel, maar haar nie in die hande gekry nie. Sy het my ook nie terug gebel nadat ek 'n boodskap gelos het nie, wat ek erg steurend gevind het nie. Die dag toe ons moes inboek was sy egter beskikbaar en baie vriendelik. Ons is vriendelik ontvang en daar was geen probleme met die verblyf nie. Sally was behulpsaam deur 'n lekker eetplekkie, Die Stoep, aan te beveel. Ek sal egter aanbeveel dat sy 'n deur insit om die slaapkamer van die toilet te skei. Sommige van ons is privaat as dit by die gebruik van 'n toilet kom en die plekkie is geweldig kompak.

Johnny H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en bekostigbaar.

In 'n veilige area.

Riaan V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Enkelreisiger

Lekker plek vir 'n vinnige oorbly.

Sien sterre.

Hein M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein M
Besigheidsreis

Ek sal weer daar gaan oorbly.

Die ontvangs was vriendelik en ek het 'n oproep gekry vooraf met 'n verduideliking hoe om die huis te kry. Die kamer is goed toegerus en die ontbyt was heerlik. Sal beslis weer daar gaan oorbly as ek in die omgewing is.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie Hein.

Guesthouse @ 21
Amanda L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs gehad. Sal weer bespreek.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie Amanda.

Guesthouse @ 21
Irma P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was eenvoudig, maar het aan al ons behoeftes voldoen.

Baie vriendelik ontvang, fasiliteite het aan al ons behoeftes voldoen.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Beste Irma,

Baie dankie, ek hoop julle het die fietsry by Ezemvelo geniet?

Guesthouse @ 21
Bianca H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, gerieflik, mooi, modern en heerlik stil.

Vriendelik ontvang, heerlik geslaap. Mooi ruim kamer en badkamer wat ons verblyf daar lekker gemaak het.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie Bianca.

Guesthouse @ 21
Joseph M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph M
Enkelreisiger

It was a wonderful stay.

I liked the guesthouse, the cleanliness, the tranquility and the security.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Thank you Joseph. I am glad that you enjoyed your stay.

Guesthouse @ 21
Christa D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis is sentraal geleë

Sien sterre.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie Christa.

Guesthouse @ 21
Lida S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye, vriendelike, gerieflike verblyf.

Ons het baie veilig gevoel, vriendlike ontvangs en ons kon heerlik uitspan en ontspan.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie Lida.

Guesthouse @ 21
Monessa H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monessa H
Saam met vriende

Gemaklik.

Dit was bekostigbaar en net wat ons nodig gehad het.

Renee C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Far surpassed our expectations.

A lovely guesthouse. Very spacious and well maintained. Very clean and far surpassed any expectations we had. We will definitely be back and would happily recommend them.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Thank you Renee, I hope you did well in the BHS marathon.

Guesthouse @ 21
Petrinette O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petrinette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prakties en pragtig.

Gasheer en -vrou was nie baie vriendelik nie.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Beste Petrinette,

Dankie vir jou kommentaar. Ek is jammer dat jy ons as onvriendelik ervaar het tydens jul verblyf. Alhoewel ons 'n punt daarvan maak om altyd professioneel op te tree, was dit egter moeilik om ten alle tye vriendelik en hoflik te bly met die rusverstoring wat laataand en gedurende die middernagtelike ure plaasgevind het. Beter kommunikasie oor hoeveel gaste u wou nooi vir die Vrydag-aand braai sou gehelp het. Ongelukkig moes ons na 23:30 intree om te verseker dat ander gaste en ons bure nie verontrief word nie.

Guesthouse @ 21
Neline L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neline L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is netjies en smaakvol. Aangename gasheer en gasvrou.

Ons sal dit enige tyd aanbeveel. Die ontbyt was heerlik en baie moeite is daarmee gedoen. Dankie.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie Neline.

Guesthouse @ 21
Ilana J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana J
Saam met vriende

Uitstekend!

Die gastehuis is puik! Ek sal dit enige tyd vir besoekers na die area aanbeveel!

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie Ilana, net jammer ons kon niks aan die reenweer doen nie.

Guesthouse @ 21
Marbette C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marbette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Netjies en vriendelike staf. Gemaklik om in en uit te beweeg. Baie lekker gebly.

Hendi S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en netjies.

Vriendelike ontvangs. Netjiese geriewe.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Dankie Hendi hoop jou wedloop het goed gegaan.

Guesthouse @ 21
Steve P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steve P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kompak en gerieflik.

Kompak en gerieflik met alle geriewe benodig vir 'n oornag verblyf. Kontak met die gasvrou/ heer is vir ons belangrik om te kan tuis voel, nie so seer die kwaliteit van die akkommodasie nie. Gasvryheid moet die primêre doel wees.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie, Steve.

Guesthouse @ 21
Nadia S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons wou nie huistoe gaan nie.

Dit het verskriklik gereën toe ons daar aangekom het, maar hulle het vir ons 'n sambreel gegee en 'n lig, vir in geval die krag sou afgaan. Dit is 'n wonderlike plek met 'n lekker atmosfeer. Ons enigste probleem was met die badkamer wat nie 'n deur het om dit van die slaapkamer te skei nie.

Melanie D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende diens en lekker kos.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie Melanie, bly julle het lekker gebly, jammer oor die visvang wat so sleg was!

Guesthouse @ 21
Cindy E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing

Beautiful guesthouse, friendly staff, will definitely recommend it to anyone who wants comfort and luxury away from home.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Thank you Cindy, I am so glad that you enjoyed your stay.

Guesthouse @ 21
Willem V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niemand daar om ons te verwelkom nie.

Sien sterre.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Beste Willem, ek is jammer dat u ongelukkig was met die diens wat u ontvang het by Guesthouse@21.
Ons gepubliseerde inboek tye is tussen 14:00 en 19:00 maar ons poog altyd om gaste wat vooraf reeling tref om vroeer in te boek te akkommodeer.

Guesthouse @ 21
André B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustige verblyf.

Gasheer en -vrou is baie aangenaam en het moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Ons kamer was gerieflik, skoon en ons het goed uitgerus. Ons sal definitief weer daar bespreek indien ons in daardie omgewing wil oornag.

Hennie M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M
Gesin met tieners

Baie netjies en waarde vir geld.

Van al die gastehuise wat ons tot dusver in die Bronkhorstspruit omgewing besoek het, was Guesthouse@21 die netjieste en die beste waarde vir geld.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie Hennie, hoop om julle weer te sien!

Guesthouse @ 21
Marietjie W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was waarde vir geld en baie rustig.

Ons het dit baie geniet by Guesthouse@21. Dit was absoluut waarde vir geld en 'n baie rustige omgewing.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie Marietjie.

Guesthouse @ 21
Elsa L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa L
Gesin met tieners

Netjiese gastehuis en goeie waarde vir geld.

Ek sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel. Ons is vriendelik ontvang en het in baie skoon, netjiese kamers gebly. Badkamers was blinkskoon en pragtig!

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie Elsa, bly julle het lekker oorgebly!

Guesthouse @ 21
Elke E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elke E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Netjies en baie gasvry. Heerlik oor geslaap.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie Kobus, die lemoene was baie lekker.

Guesthouse @ 21
Jj Venter V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj Venter V

Fantastic.

Baie dankie, die gasvryheid wat ons ontvang het was uitstekend.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie Leoni.

Guesthouse @ 21
Louise B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise B
Enkelreisiger

Gemaklik.

Gemaklik en stil. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable.

Comfortable and quiet. Thank you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Thank you, Louise. It was a pleasure to host you.

Guesthouse @ 21
Andrew M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en vreedsaam.

Die enigste issue wat ek gehad het is die waterdruk in die stort, dit is heeltemal te laag.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice and peaceful.

The only matter that I would raise is that the water pressure in the shower which is way too low.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Christa R - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Ons sou 'n klein houertjie melk of Cremora in die kamer waardeer het. Die hek interkom het nie gewerk nie.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Goeie dag, ek vra om verskoning oor die hek interkom wat buite werking was, die elektriese fout is Maandag oggend herstel.
Ons plaas van die Parmalat melk porsies op die skinkbord saam met die tee en koffie in elke kamer.
Groete
Guesthouse@21

Guesthouse @ 21
Is-mari W - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Is-mari W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik, maklik bykombaar en netjies.

Was 'n pragtige slaapplek met alles wat 'n mens nodig het vir een aand se verblyf. Die eienaars was baie vriendelik en bereid om enige tyd te help.

Thea S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S
Enkelreisiger

Heerlik - veilig, vriendelik en puik geriewe.

Sien sterre.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie Thea, ek is bly om te sien dat jy lekker gekuier het.

Guesthouse @ 21
Jan Lodewyk D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Lodewyk D
Saam met vriende

Gerieflik alles wat ek daar nodig gehad het.

Die eienaars was baie behulpsaam en het moeite gedoen om vir ons op snaakse tye te help. Die kamers is baie netjies en die gastehuis is goed na gekyk.

Chris S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die een nag se verblyf by @21 baie geniet.

Wonderlike gastehuis, veilig, alles is netjies en die gastehuis is in 'n lieflike versorgde tuin met baie voëls. Die plek is goed geleë en die eienaars het ons baie tuis laat voel.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie! Dit ws 'n plesier om u hier te akkommodeer.

Guesthouse @ 21
Christelle P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon, rustig, veilig. Enige tyd aanbeveel!

Kan gastehuis enige tyd aanbeveel. Kamer en badkamer is ruim en baie skoon en netjies. Patio voor kamer is 'n bonus.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie, Christelle.

Guesthouse @ 21
Thea S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S
Enkelreisiger

Heerlik

Dis 'n baie mooi en gerieflike kamer met baie goeie sekuriteit. Die tuin is pragtig.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie, Thea.

Guesthouse @ 21
Moniqur B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Moniqur B

Rustig

Dis rustig, en veilig. Sal weer soontoe gaan.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie, Monique.

Guesthouse @ 21
Elna H - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna H
Enkelreisiger

Beslis waarde vir geld.

Vriendelike diens. Die eenheid was goed ingerig en baie netjies. Dis in 'n goeie area geleë en daar is goeie sekuriteit. Sal beslis weer van Guesthouse@21 gebruik maak!

Wim C - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim C
Gesin met tieners

Gerieflik, veilig en baie vriendelike diens. Heerlike bed!

Die gastehuis was gerieflik naby ons bestemming. Die eienaars vriendelik, die plek skoon en veilig. Heerlik geslaap. Privaat stoepie was 'n aanwins!

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie Wim

Guesthouse @ 21
Rianda F - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, vriendelike, hier-is-ons-tuis atmosfeer.

As jy 'n huislike gevoel soek is die beslis die plek vir jou. Groot netjiese kamers en badkamers. Baie gerieflike beddens. Dankie vir al julle moeite.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie Rianda.

Guesthouse @ 21
Frederick A - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick A
Besigheidsreis

Superb stay!

Owners were friendly and the food was great.

Charmaine V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine V
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker.

Dis 'n ongelooflike oulike plekkie. Sal enige tyd weer daar gaan oorbly. Kan dit by enigiemand aanbeveel.

Gustaf C - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustaf C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Effektief, skoon, netjies en veilig.

Skoon en veilig en gerieflik.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie Gustav.

Guesthouse @ 21
Zane P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie, baie lekker. Baie vriendelik diens, uitstekende ontbyt en 'n baie mooi bly plek.

Guesthouse @ 21's terugvoer

Baie dankie Zane.

Guesthouse @ 21
Pieter V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis, amper soos my huis.

Hulle gasvryheid en veiligheid is tops.

Victor V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor V
Enkelreisiger

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly.

Philecia E - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philecia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Vir net een aand wegbreek was dit verfrissend en ons kon nie vra vir 'n rustiger plekkie nie.

Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstraat 21, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2MzMyY2ViLWJlYWItNDRhNy04OTMxLWZkNzIxOGQ0OTFkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 58 5 1 5 21 Silwer Street Bronkhorstspruit 1020 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.818516024072 28.745440542698
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!