Guinea Cottage - Schiet Drift
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rolling M Ranch, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R900R720 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Guinea Cottage - Schiet Drift is 'n selfsorgeenheid wat op 'n plaas in die Winterton-area van KwaZulu-Natal geleë is. Hierdie eenheid is op dieselfde perseel as die groter plaashuis en is net 100 m van die Tugelarivier af, wat 'n rustige wegbreek verseker.
Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasruimte. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea wat vir 2 gaste geskik is. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, gasstoof, oond mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is, en daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na die sitarea met 'n kaggel en sitplek.
Buite is braaigeriewe en oorgenoeg sitplek, en gaste kan ook 'n piekniek op die grasperk hou.
Slaapplek
’n Bespreking by Guinea Cottage - Schiet Drift sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Rolling M Ranch, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rolling M Ranch, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom