Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guinea Fowl

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

SUE Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 56

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Guinea Fowl
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5
Celeste B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B
Gesin met tieners

Lekker, gerieflik en rustig!

Ons het heerlik gebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eco Smart Essentials Pty Ltd S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eco Smart Essentials Pty Ltd S
Besigheidsreis

Great stay.

Stunning, extremely spacious cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G
Saam met vriende

Pragtige plekkie, sal graag terugkeer.

Slegs een nag oorgeslaap saam met familie. Hierdie plek is regtig baie mooi skoon en netjies. Dekor pragtig. Kan plek hoogs aanbeveel. Let wel dit is direk langs N2 en voertuie kan dalk pla maar was nie vir ons 'n probleem nie. Wil voorstel dat hul aandag aan die ingang vanaf teerpad gee aangesien beide ons voertuie geskuur het. Verder geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Celeste B
Gesin met tieners

Lekker sentraal geleë. Alles wat jy nodig het is daar!

Al kritiek is dat ons gesukkel het om die ingang van die blyplek te kry. Sal voorstel hulle bring 'n duideliker aanduiding/bord. Die plekkie is teen die N2, so jy hoor die karre en trokke, veral in die aand as alles stil is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine W
Gesin met klein kinders

Beautiful location, well situated, has everything you need as a family.

The location is a great one as it is just outside of the hustle of the town. Great family set up. Each room having it's own bathroom was an added plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, waarde vir geld.

Toegangspad nie op standaard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56703b491e19b0f5a50b42758e39158755b9dde2ea217ce8020bd062a940915e785f02943acb96bee5c291fa7d2864c026b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 N2 Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026620525495 23.378692753093
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem