Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guinea Vine

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantweg 4, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Guinea Vine bied oornagverblyf in 'n rustige woonbuurt in Stellenbosch. Dié dorp is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë en spog met meer as 'n 100 wynlande en natuurlike en kulturele besienswaardighede.

Die verblyf is in 'n smaakvol versierde, oopplan-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaars se perseel geleë is. Daar is 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n Nespresso-koffiemasjien. Daar is ook 'n eetkamertafel met sitplek vir 2 gaste en parkeerplek.

Gaste kan verskeie doendinge in die omgewing geniet soos heerlike maaltye by verskeie restaurante in Stellenbosch, wynproe by die omliggende wynplase, verskeie museums besoek of uitry na die naaste dorpe soos die Strand en Gordonsbaai.

Slaapplek

’n Bespreking by Guinea Vine sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Guinea Vine
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Derryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 5

Ligging

  • Fisantweg 4, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Guinea Vine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantweg 4, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Nppfu5xLlnF7JYaDbPzufm0xkCf5817giXLkbtRcaPbL8u7fx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 4 Fisant Road Onder Papegaaiberg 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.936091709956 18.834939891411
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem