LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Guinea Vine | LekkeSlaap
+8

Guinea Vine

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Guinea Vine
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Michelle K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K
Gesin met tieners

Very comfortable and well equipped.

Smokey was a treat and enjoyed our stay, thank you.

Elreda V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elreda V
Saam met vriende

Heerlik gebly. Sal enige tyd weer teruggaan.

Eenheid was ten volle toegerus, die koffiemasjien was 'n heerlike verrassing!

Gerald G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en veilig gevoel. Dierbare kat van die bure het kom kuier.

Geen addisionele kommentaar.

Tracy R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy R

Uitstekende, veilige ligging en waarde vir geld.

Baie huislik, skoon en veilige woonstel. Het die verblyf geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent, safe location and value for money.

Very homely, clean and safe apartment. Enjoyed our stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Madelein G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein G

Baie gerieflik, skoon, veilig en uitstekend geleë.

Baie lekker gekuier in 'n gerieflike, skoon, veilig en rustige plekkie.

Hennie M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Die verblyf was baie lekker. Netjies en alles wat wat mens nodig het. Kan miskien net kyk om 'n klein TV in kamer te sit. Verder was alles baie nice.

Ben B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustige blyplek, alles mooi skoon. Kort net 'n elektriese hek en afdakparkering vir die kar.

Philip D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Sou 'n TV verkies het en privaatheid in die badkamer.

Guinea Vine's terugvoer

Dankie Elria vir jou terugvoering. Ons het nou die badkamer meer privaat gemaak.

Guinea Vine
John B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon verblyf!

Lekker skoon verblyf! Mense is vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bly!

Charnelle C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike eienaar, pragtige plek met privaatheid.

Guinea Vine was meer as wat ek verwag het, dit was pragtig, rustig en veilig. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Sal enige tyd weer terug gaan. Dankie aan Derryn vir die tydjie daar en die ekstra wat jy gedoen het om ons verblyf meer gerieflik te maak.

Pauline L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was still, rustig en netjies.

Die ontvangs was vriendelik en gasvry. Sal dit enigetyd weer bespreek. Alles wat ons nodig gehad het was byderhand. Dit is waarde vir die geld.

Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantweg 4, Onder Papegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Nppfu5xLlnF7JYaDbPzufm0xkCf5817giXLkbtRcaPbL8u7fx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 4 Fisant Road Onder Papegaaiberg 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.936091709956 18.834939891411
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!