Bettysbaai Akkommodasie by Gull Cottage | LekkeSlaap
+7
+7

Gull Cottage

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 2733, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Gull Cottage is 'n tradisionele strandkothuis op die seefront in Bettysbaai. Gaste kan ononderbroke see-uitsigte geniet en die verskeie strande naby die huis verken. Die kothuis het nie WiFi of 'n TV nie en dis 'n rustige plek met baie plaaslike doendinge, natuurwandelings, botaniese tuine, strandaktiwiteite en sandplankry-geleenthede.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die boonste hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 slaapkamers onder. Die eerste een het 'n koninggrootte-bed en die ander een het 2 enkelbeddens. Dié kamers deel 'n badkamer met 'n aparte toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eerarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel. Die leefarea bied toegang tot 'n tuinarea met ingeboude braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Gull Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Gull Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marienerylaan 2733, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gull Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 2733, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfs2RFyBQ9Aqtysn4FmOhO1k3OLaUDkuSZ8Vbohh14HYo3Bpf3Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 2733 Marine Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.357644140396 18.931037
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za