Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gulu Private Resort

Hammerkop
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n sitarea, TV, lugversorging en 'n braai-area met 'n rivieruitsig in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Dit word in mandjies bedien. Alle kamers is toegerus vir selfsorg.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 6 betaal R250. Kinders bo 7 word as volwassenes geag.
Die breekskadedeposito kan via EFT betaal word en sal binne 24 uur na uitklok terugbetaal word. Daar word geen kontant op die perseel gehou nie.
Kano's is gratis beskikbaar vir gaste wat by die oord bly. Dagbesoekers betaal 'n ekstra koste per dag.
WiFi is net in die gemeenskaplike area beskikbaar. Gaste kan hul eie WiFi-toestelle saambring.
Ons ervaar soms kragonderbrekings, so maak asb. seker julle het alles wat julle nodig het vir sulke tye.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wood Hoopoe
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, strykyster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV, lugversorging, 'n sitarea en 'n privaat ingang in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Dit word in mandjies bedien. Alle kamers is toegerus vir selfsorg.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 6 betaal R250. Kinders bo 7 word as volwassenes geag.
Die breekskadedeposito kan via EFT betaal word en sal binne 24 uur na uitklok terugbetaal word. Daar word geen kontant op die perseel gehou nie.
Kano's is gratis beskikbaar vir gaste wat by die oord bly. Dagbesoekers betaal 'n ekstra koste per dag.
WiFi is net in die gemeenskaplike area beskikbaar. Gaste kan hul eie WiFi-toestelle saambring.
Ons ervaar soms kragonderbrekings, so maak asb. seker julle het alles wat julle nodig het vir sulke tye.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Spoonbill 1
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die slaapkamers het 'n dubbelbed en enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, strykyster en stoof asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv en 'n privaat ingang in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv

Spoonbill 2

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1015 Burnside Gulu, Gulu Private Resort, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMjEzNzNjLWViNzktNGRkYS04NjVjLTdlMGQ3M2E4ZjViNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Farm 1015 Burnside Gulu Gulu Private Resort 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.10744995162 27.732474803925
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem