Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gum Tree Glen

Selfsorg-ateljee
Vanaf
Vanaf R740
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie snoesige oopplan-woonstelletjie het 'n koningingrootte-bed en 'n uittrek-slaapbank in die sitarea. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele. Die kompakte kombuisie het 'n stoof, yskas en 'n mikrogolf en verder is daar ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer het 'n stort. Komplimentêre tee, koffie, melk, suiker en beskuit word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op: Mens moet grondpad ry om hier uit te kom.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wrinkly Tin Cottage
Vanaf
Vanaf R1 070
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Wrinkly Tin Cottage is 'n bekoorlike huisie van hout en yster met hotelgehaltelinne en beddens, 'n toegeruste kombuis en 'n pragtige uitsig oor die golwende heuwels van die Karkloofvallei. Die kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers en het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n slaapbank.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op: Mens moet grondpad ry om hier uit te kom.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R740
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D22 Curry's Post-pad, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1NjM1NWY2LTJjNmQtNDk2Ny04ODU2LWI0YjE5MTgwNzYzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 D22 Curry's Post Road Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.385843144802 30.195648778717
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem