Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gunsteling

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Slaapkamer 2
Slegs verblyf
Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen by die verblyf oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek. 'n 4x4-voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Daar is geen selfoonopvangs by die plaashuis nie, maar WiFi is beskikbaar.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Laat die plaashekke soos gevind.
Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gunsteling Plaas, Molteno, 5500, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27b605981ecf2ef0271154f4ebab30e582b2c68955ac3326b07942b4b07c53ba512556768929be86af6967dd1140cdf8e4ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Gunsteling Farm Molteno 5500 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.568056588252 26.218305086713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem