- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gwahumbe Game & Spa, D368, Mid-Illovo, 3750, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 900 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Gwahumbe Game & Spa bied die allerbeste, intieme en ontspanne bos-ervaring. Dit is in 'n malariavrye omgewing geleë en is maklik bereikbaar van Durban en Pietermaritzburg af.
'n Verskeidenheid verblyf-opsies is beskikbaar, van selfsorg tot alles ingesluit. Die eenhede verskil ook van die heel beste luukse eenhede, tot 'n ongekunstelde boskamp. Gwahumbe Game & Spa bied uitstekende kookkuns en 'n geskiedenis van befaamde diens en tevrede gaste - dit is waarlik 'n uitstaande wegbreekplek waar gaste die rus en vrede van die bosveld kan geniet.
'n Eksklusiewe spa is op die perseel beskikbaar, waar gaste allerlei behandelings kan kry deur gekwalifiseerde terapeute. Dag- of nagpakkette kan gereël word en konferensies, troues, wildwandelinge, wildritte en spanbou-geleenthede is ons sterkpunte.
Die privaat reservaat kyk uit oor die sameloop van die Gwahumbe- en Umsunduze-riviere, wat deel uitmaak van die groter Gwahumbe-vallei. Dié rivierstelsel skakel met die Illovo-rivier in die Suidelike Middellande van KwaZulu-Natal en uiteindelik mond dit uit in die Indiese Oseaan, net suid van Durban.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Wynkelder
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Kantoorgeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Gwahumbe Game & Spa, D368, Mid-Illovo, 3750, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Gwahumbe Game & Spa het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mid-Illovo KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gwahumbe Game & Spa, D368, Mid-Illovo, 3750, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom