Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gweda Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutplaat 701, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R12 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Gweda Lodge is 'n lieflike vakansiehuis in Mabalingwe Natuurreservaat, naby Bela-Bela. Dié landboustreek is bekend vir die geotermiese warmbaddens en daar is verskeie aktiwiteite, natuur-besienswaardighede en sportgeleenthede in die omgewing.

Die lodge is geskik vir 10 volwassenes en 6 kinders in 5 slaapkamers met moderne dekor en geriewe. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed. Daar is nog 2 slaapkamers met toegang tot die solder en dié kamers het koninggrootte-beddens. Daar is 2 enkelbeddens in die solder. Die vyfde slaapkamer is in 'n ander gedeelte van die solder en het 2 enkelbeddens en nog 2 enkelbeddens wat net vir kinders geskik is. Al 5 slaapkamers het en suite-badkamers en daar is 'n aparte gastetoilet. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n ruim dek met 'n buite-eetarea, boma en swembad met uitsigte oor die reservaat. Om gemak verder te verseker is daar 'n sjef om etes vir gaste voor te berei.

Die reservaat is die tuiste van talle wild- en voëlspesies, insluitend die Groot 5. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad swem of tennis, muurbal of putt-putt speel. Gaste kan 'n privaat wildkykvoertuig huur vir wildritte om die natuur ten volle te ervaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Gweda Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Gweda Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 16

Jaar gelys 6

Ligging

  • Boekenhoutplaat 701, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Gweda Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R12 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R12 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutplaat 701, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaca480c7cfb3004e8043a081495fcff23d903d6974765a361e388568ef3530d5bf5327955c227b85c570fd0112643f095560?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 900 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 Boekenhoutplaat 701 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.784255132142 28.090007986758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem