Gweda Lodge
- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - R516, Unit 16 Gweda Lodge, Mabalingwe Nature Reserve, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Gweda Lodge bied volpension-verblyf en is geleë in die Mabalingwe Natuurreservaat. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek omring deur die natuur en die Groot Vyf.
Gaste het 'n keuse tussen 2 Standaard Gesinskamers, 2 Luukse Koningkamers en 1 Luukse Gesinsloft. Elke eenheid beskik oor en suite-badkamers, gemaklike beddens, kwaliteit linne, bad- en swemhanddoeke, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die lodge spog met gemeenskaplike leef- en eetareas, 'n gedeelde kombuis en 'n kroeg met 'n pooltafel en tafeltennis. Daarbenewens kan gaste 'n gemeenskaplike swembad en vuurput en braaigeriewe geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Aktiwiteite soos wildritte, eetervarings, voëlkyk en spa-behandelings. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet word in Bela-Bela, wat ongeveer 29.1 km buite die natuurreservaat is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R516, Unit 16 Gweda Lodge, Mabalingwe Nature Reserve, 0480, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R516, Unit 16 Gweda Lodge, Mabalingwe Nature Reserve, 0480, Limpopo
Sien kaart- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang