20% af Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 31 Aug 2020.
Breederiviervallei Akkommodasie by Gys se Huis | LekkeSlaap
+17
+17

Gys se Huis

  • Winteraanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R3 500 R2 800 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocklands-plaas, Langs die R303, Ceres, 6836, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Gys se Huis is 'n pragtige plaashuis wat op 'n vrugteplaas in die Kouebokkeveldstreek bokant die Ceresvallei geleë is.

Dié geskiedkundige huis word omring deur ou eikebome en luisterryke grasperke, en dit het 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer lei na 'n lieflike tuin. Die 3 badkamers het baddens en storte en linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, binnebraai en 'n eetkamertafel toegerus. Gaste kan heerlik ontspan in die leefarea met sy kaggel en TV met sekere DStv-kanale, of in die sitkamer wat 'n lekker versameling boeke en nog 'n kaggel het.

Die huis het ook 'n snoekerkamer met 'n volgrootte snoekertafel, en speelkamer vir kinders. Braaigeriewe is ook buite beskikbaar.

Daar is 'n klein heuweltjie agter die huis waar kinders kan speel en verken, en die omgewing is 'n absolute paradys vir 'n voëlkenner. Gaste kan heerlik gaan bergfietsry, voetslaan, of in die bergpoele gaan swem.

Slaapplek

’n Bespreking by Gys se Huis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Gys se Huis
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Rocklands-plaas, Langs die R303, Ceres, 6836, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gys se Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 500
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
was R3 500
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
was R3 500
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocklands-plaas, Langs die R303, Ceres, 6836, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlMWZlMDAxLTk0NGItNDJlYi1hOWY0LWExYjc3NGNkMjcxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 500, nou Vanaf R2 800  per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 Farm Rocklands Off the R303 6836 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.095450721597 19.327442100525
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za