LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Haak En Steek | LekkeSlaap
+20

Haak En Steek

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 150 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Haak En Steek is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders in Leeupoort Vakansiedorp.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer en die tweede kamer het albei lugversorging en 'n dubbelbed. Die derde kamer het 2 stapelbeddens vir 2 volwassenes en 2 kinders, of 4 kinders. Die badkamers het elk 'n bad en 1 van hulle het ook 'n stort. Beddegoed word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv-koppelpunt in die sitkamer. Gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saambring.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep wat oor die braai-area uitkyk sowel as 'n son-verhitte Jacuzzi. Parkeerplek is vir 4 voertuie beskikbaar.

Leeupoort Vakansiedorp bied verskeie doendinge soos voëlkyk, fietsry, draf, stap en wildritte in die reservaat. Die dorp het ook gemeenskaplike swembaddens, 'n winkel, 'n drankwinkel sowel as 'n restaurant.

Slaapplek

’n Bespreking by Haak En Steek sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Haak En Steek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Haak En Steek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 150
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 150
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOmHbwP3TdZ1TFukPmudQItDG2nC9Lyeqwb9tkddci3YvkjDZF8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 150  per nag (vir 8 persone) 1 5 1 5 Off the R516 Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -24.923997 27.638639
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!