Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haaskraal Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Haaskraal Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Caroline W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, safe, comfortable.

Our 3-week stay at Haaskraal Gastehuis has exceeded our expectations. Lourika and Adrian are super friendly people and they have made us feel at home from day one. The house is fantastic and very comfortable. Being relatively close to the farm activity is very nice and informative. The area is very safe and great for walking. Wellington is nearby for shopping (and swimming in the municipal pool), and also Stellenbosch and Franschhoek are a maximum 40-minute drive. Haaskraal is a great location to relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haaskraal Gastehuis se terugvoer

Thanks for the lovely review, Caroline! We deeply appreciated meeting you and your stay with us. You left as more than friends, but family - and we are looking forward to hopefully welcoming you back in the near future. Wishing you many blessings and safe travels!

Haaskraal Gastehuis
Johanna D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna D
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker ons kom tot rus en gesels en speel saam plek.

Ons het dit baie geniet. Ons is een gesin van oma, volwasse kinders met hulle klein kinders. Die stoep en die uitsig is fantasties. Ook al is hierdie een 'working farm', die stilte en jy is iewers in een baie mooi stukkie van die land gevoel is groot. Die stoep is fantasties vir heerlike kuiers, spelletjies met die klein kinders. Die hekkies hou hulle na aan die pragtige groot huis wat met smaak is ingerig. Ek is jaloers op sommige items. Goed gevulde kombuis en die lang tafel by die binnebraai nooi een mens uit om saam te sit en lekker te gesels. Ons het ons Sinterklaas naweek baie geniet en eintlik is 2 nagte te min. Ons sal seker weer moet kom. Ons uitstappie naar een wynhuis in Wellington (Bosman) was vir elk van ons een fees! Dankie en gaan so aan, julle bied een pragtige bly plek aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haaskraal Gastehuis se terugvoer

Was wonderlik om jou en jou pragtige familie te ontvang vir Sinterklaas - hoop om julle sommer gou weer te sien by ons mooie Haaskraal Gastehuis.
Waardeer die mooi resensie, baie dankie!

Haaskraal Gastehuis
Dries H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries H
Saam met vriende

Het elke oomblik geniet en soos regte gaste gevoel.

Absoluut alles is in plek om die verblyf tops te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C
Saam met vriende

An excellent stay!

Lourika was extremely friendly, welcoming, and accommodating. The house is very well equipped and an absolute gem with the best sunrise from the stoep. Beautiful and peaceful farm surroundings. We enjoyed our stay and highly recommend Haaskraal Guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cailin W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cailin W

Wonderful stay with family.

Gorgeous farm stay with attentive hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nl Oosthuizen Bdy Bk O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nl Oosthuizen Bdy Bk O
Saam met vriende

Puik.

Puik diens. Beslis aan te bevele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dialina B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dialina B
Saam met vriende

Dit voel soos huis toe kom.

Lourika se welkome en warm gasvryheid laat jou voel asof jy na 'n lang afwesigheid weer huis toe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moira M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira M

We had an exceptional stay.

Visiting with my sister and Haaskraal was a haven for us. We were safe and warm in stunning surroundings. Loreka and Adrian were so caring and attentive, I don't think one minor detail was left unattended. Load shedding was no problem and the security was amazing. Very sad to leave. Great location and olive oil as well!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bert T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert T
Saam met vriende

Three nights and days in luxury for three retired couples.

The huge farmhouse is roomy, with all facilities and more. We enjoyed the view from the wide veranda, braai in the dining room, made a snug fire in the lounge at night, played bridge next to the pool, and took bracing walks around the farm. Laurika made us very welcome and went out of her way to accommodate our needs. Although rated as three stars it feels like five. Battery lights were provided in all rooms for load shedding but Wi-Fi is then not available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haaskraal Gastehuis se terugvoer

I loved hosting you. Such amazing friends and beautiful people that we would love to see back at Haaskraal Guesthouse. Remember, we have space for 4 more guests and can host up to 10 people. We have taken your advice and promptly installed an inverter to ensure uninterrupted Wi-Fi during Eskom load shedding. I hope to see you back soon again.

Haaskraal Gastehuis
Kate G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate G
Gesin met klein kinders

An absolute gem!

Haaskraal is more than a guesthouse, it's an experience. The house is absolutely beautiful, the photos don't really do it justice. The house was spotlessly clean and so well-equipped with many thoughtful touches. Lourika was an excellent host who made us feel so welcome. Her warmth and generosity of spirit made the stay extra special. Our children absolutely loved feeding the resident chickens and exploring the farm. If you're in need of some respite from the city, Haaskraal is the perfect place to recharge. Fresh morning walks, lazy days at the pool and sundowners on the best porch were exactly what the doctor ordered. We'll be back again, and again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haaskraal Gastehuis se terugvoer

Thank you so much for your kind words. It was an absolute pleasure hosting you and your beautiful family. Looking forward to seeing you soon again.

Haaskraal Gastehuis
Ian B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B
Gesin met tieners

Baie baie lekker plek om te bly. Daar is aan alles gedink en niks is afgeskeep nie. Ons het werklik ons naweek daar geniet.

Baie goeie verblyf. Dit is 'n top-opsie op julle lys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haaskraal Gastehuis se terugvoer

Dit was wonderlik om jou en jul pragtige familie te ontvang. Baie dankie vir die gradering. Hoop om jul sommer gou weer te onvang by ons mooie Haaskraal Gastehuis.

Haaskraal Gastehuis
Coralie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coralie V
Gesin met klein kinders

Beautiful farm house for a peaceful country side retreat.

The house has been beautifully renovated and furnished. There was everything we needed and more in the kitchen and bathrooms. The front stoep opens to beautiful views. Louwrika was so friendly and helpful. The kids really enjoyed the farm, feeding the chicken and alpacas and visiting the Nguni cows.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martinette V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martinette V
Gesin met klein kinders

Heerlike ou plaashuis.

'n Heerlike ruim ou plaashuis met groot kamers. Die eienaars het baie moeite gedoen met die ouwêreldse dekor en die kombuis is toegerus met alles waaraan jy kan dink. Die stoep is 'n lekker kuierplek, en so ook die binnebraai met die lang tafel. Ons het die wynkelder baie geniet, en ook die pragtige skaakstel en baie boeke deur die hele huis. Die hoenders en honde het ook vir baie vermaak gesorg. Let wel die derde slaapkamer kan net vanaf die stoep bereik word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Haaskraal-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dbaa58e159feece749aa2dac83a595ae10dd2db0dc40f7462144f1ab93ece286335276a95ff98723eb4a0e26a1e79555b72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Haaskraal Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 12:00 -33.562935436995 18.937923560358