LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Haberfeld Lodge | LekkeSlaap
+12

Haberfeld Lodge

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haberfeldstraat 5, Klisserville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Haberfeld Lodge is in 'n stil woonbuurt in Kimberley geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 4 gaste.

Die eenheid is ten volle gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers, met twee badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Addisionele gas kan op versoek teen 'n addisionele fooi op 'n enkelbed in die hoofslaapkamer geakkommodeer word.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, 'n yskas, sowel as koffie- en teemaakgeriewe. Etes kan by die ontbyttoonbank geniet word en die sitkamer het 'n TV met volledige DStv.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is motorhuis-parkeerplek vir 1 motor beskikbaar.

Haberfeld Lodge is net 2 km vanaf die Noord-Kaap Mall, verskeie restaurante, en historiese besienswaardighede soos die Freddie Tait Gholfmuseum, Sol Plaatje Museum, Groot Gat en Kimberley Mynmuseum. Die lughawe is slegs 3 km weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Haberfeld Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Haberfeld Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Haberfeldstraat 5, Klisserville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Haberfeld Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haberfeldstraat 5, Klisserville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyjnngBHsaE97Wf5qwc9jEfYympF4DhiPby5owjlXg5eTohQjVN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 4 persone) 5 5 1 5 5 Haberfeld Street Klisserville 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.755940025687 24.772759766865
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!