by Habitat Guesthouse | LekkeSlaap
+15

Habitat Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 Tugela Straat, , Centurion, 0057, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Habitat Gastehuis is 'n pragtig versierde instansie met 8 kamers wat elk spog met 'n unieke tema. Dit is geleë in die rustige voorstad van Doringkloof, Centurion, met maklike toegang tot die N1, die R21 en die Fonteine-Sirkel.

Habitat Gastehuis is ideaal geleë vir sakereisigers met besigheid om af te handel in Centurion, Midrand of sentrale Pretoria. Dit is ook naby aan die toegangs-roetes.

Ons bied ruim kamers, elk het volle DStv, en suite-badkamers en sy eie privaat ingang wat direk op 'n gemanikuurde tuin oopmaak. Al ons linne is 5-ster-gehalte, vars, wit en 100% katoen. Elke kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in vir gaste se gerief. WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Habitat Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • 110 Tugela Straat, , Centurion, 0057, Gauteng
  • Gaste dink Habitat Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 Tugela Straat, , Centurion, 0057, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmYjQ3MDI1LTAxYTktNDQ0Yi1iNjM3LTcxZjk0NWY2ZTliMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 110 Tugela Street Doringkloof 0057 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.854176 28.214416
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem