Habitat
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.
Prys sluit in
- Habitat
- Selfsorg
Huisreëls
- Selfsorggaste kan 'n kontinentale ontbytmandjie vir 2 gaste versoek teen 'n ekstra R300. Dit moet asb. 48 uur voor aankoms bespreek word.
- Die ontbyt op die perseel moet asb. ook vooraf gereël word.
Ekstras: Al hierdie bestellings moet 48 uur voor aankoms bevestig word.
- Braaipak wat houtskool of hout, vuuraanstekers en ys bevat: R200
- Koelboks vir 2 gaste met 'n versameling Clarens Brewery-siders of biere en ys: R300
- Vleispak vir 2 gaste wat hoendersosaties, lamstjoppies of wors bevat: R300
- Kaasbord vir 2 gaste wat 'n versameling kaas en crudités bevat: R300 (nog R150 as gaste ook die huiswyn wil hê)
- Spesiale geleenthede en spa-pakkette - op versoek teen R400 tot R1000
Ander:
EFT of kontantbetalings kan versoek word aangesien kredietkaartgeriewe nie op die perseel beskikbaar is nie.
Gaste wat na 19:00 inklok moet dit asb. vooraf reël. Die optel van die sleutel moet per e-pos of SMS gereël word.
Daar mag nie meer as 5 gaste in die eenheid bly nie. Daar is nie ekstra beddens vir ekstra gaste nie.
'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen R150 per dag.
Gaste word aanspreeklik gehou vir skade.
Troeteldiere is teen 'n ekstra koste welkom.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Barika-singel 5, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom