Hackett's Hideaway - Marloth Park

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hackett's Hideaway is 'n dubbelverdiepinghuis met slaapplek vir 8 gaste, geskik vir 4 volwassenes en 4 kinders en is in Marloth Park geleë. Marloth Park is op die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë tussen Malelane hek en die Krokodilbrug. Marloth Park huisves meer as 300 voëlspesies en 'n verskeidenheid van ander wild. Die huis kyk uit oor die park en diere loop vry tussen die huise rond.

Die onderste vloer bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 1 badkamer met bad en stort, spens en oopplankombuis/leefarea met oond/stoof, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekgoed, potte en panne.

Die eerste vloer bestaan uit 1 slaapkamer met koninggrootte-bed, 1 slaapkamer met stort, bad en toilet en area met 4 enkelbeddens wat na die dek lei.

Albei slaapkamers het lugversorging en waaiers. Die ander areas het plafonwaaiers. Vol DStv in die leefarea en ook 37 cm-platskerm TV en DVD-speler.

Linne word voorsien, maar bring asb. jou eie swemhanddoeke saam.

Die huis het 'n groot stoep op die onderste vloer en 'n plonspoel vir die warm somersdae langsaan die braai-area.

In die aand kan jy lekker om die vuur onder die sterre sit en luister na die bosgeluide. Leeus, hiënas, seekoeie en ander diergeluide kan ook deur die nag gehoor word.

Slaapplek

'n Bespreking by Hackett's Hideaway - Marloth Park sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Area 1 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hackett's Hideaway - Marloth Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]