Swartruggens Akkommodasie by Hadida Gastehuis | LekkeSlaap
+27

Hadida Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Hadida Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ben S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S
Saam met vriende

Baie gasvry ontvang en baie tuis gevoel met die plaasatmosfeer.

Die eienaars het, nadat ons aanlyn navraag gedoen het, vir ons 10% afslag gegee omdat ons studente is, en ons waardeer dit baie. Ons het na donker daar aangekom en hulle het albei kom seker maak (terwyl dit liggies gereën het) dat ons goed kon in-settle en dat ons voorbereid was op die beurtkrag wat binnekort sou intree. Hulle het selfs vir ons flitse geleen. Die heel enigste negatiewe punt is die tweespoorpad wat nie eintlik geskik was vir 'n swaar gelaaide sedan voertuig nie.

Anneska D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anneska D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste in Swartruggens.

Definitief die beste gastehuis in Swartruggens.

Hadida Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir goeie terugvoering.
Altyd lekker om waardering vir harde werk te ontvang.
Kom gerus weer.
Groete
Elma

Hadida Gastehuis
Jaun Marie H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun Marie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon verblyf in 'n rustige plaasomgewing.

Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies.

Hadida Gastehuis's terugvoer

Goeie dag Jaun Marie,

Baie dankie. Altyd lekker om mense te akkommodeer wat dankbaar is en ons plek waardeer!

Hadida Gastehuis
Jaun Marie H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun Marie H

Baie lekker plaasverblyf met vriendelike diens.

Baie netjies en skoon. Die ontbyt was heerlik en definitief genoeg vir my drie groot manne. Ons het dit baie geniet.

Hadida Gastehuis's terugvoer

Was lekker om julle te akkommodeer.
Kom gerus weer!

Hadida Gastehuis
Phyllis M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phyllis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very pleasant experience and Elma went the extra mile to help us.

We left something at the guesthouse and Elma went out of her way to try and get it back to us.

Hadida Gastehuis's terugvoer

Dit was 'n groot plesier en lekker om julle te ontmoet en akkommodeer!

Hadida Gastehuis
Patricia R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia R
Gesin met tieners

Outstanding welcome and splendid stay.

We had a fabulous stay. Warm welcome by owner and staff. Rooms were very neat and welcoming. The atmosphere is tranquil and breakfast was most delicious. I would definitely come again.

Sussa S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sussa S
Gesin met klein kinders

Was baie rustig en skoon! Uitstekend!

Gaan 'n punt maak om weer daar oor te bly. So rustig, netjies en skoon. Ons is baie goed ontvang!

Eugene T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene T

Heerlike stil en veilige omgewing.

Ons is hartlik ontvang deur Elma Uys. Die kamer was skoon en netjies en dit is 'n baie veilige omgewing, ver genoeg van die N4 om nie te pla nie. Die katjies en hondjies het ons baie tuis laat voel!

Alta B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B
Gesin met klein kinders

Baie baie mooi plek, vriendelike eienaar.

Dit was 'n baie lekker, ruim, netjiese, skoon huis met silwerskoon en gemaklike beddens. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Zelda V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda V
Enkelreisiger

Vriendelike diens, stil en netjies.

Vriendelike diens. Die ideale plek as jy wil wegkom van die stadsgeraas. Dit is stil en het alles wat jy nodig het vir 'n goeie wegbreek.

Angela G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker, skoon plek, aangename mense.

Petro P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The tranquility of country life had us soon forget why we were there in the first place: stress

What a lovely way to unwind in the bush with only animal- and birdsounds to wake up to.

Petria T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petria T

Wonderlike waarde vir geld!

Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Dis 'n pragtige plek! Ek sal beslis weer daar gaan bly as ek in die omgewing moet oorslaap. Ek kan dit ten sterkte aanbeveel.

Magda G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda G
Gesin met tieners

Pragtige plek, baie gerieflik ingerig.

Ons het heerlik gebly in die pragtige huis. Dis baie gerieflik ingerig met alles wat mens kan nodig kry. Die mense is ook baie vriendelik en ons kan dit enige tyd aanbeveel.

Willem H - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou, pragtige verblyf en heerlike ontbyt.

Hierdie gastehuis bied heerlike verblyf aan reisigers in die Noordwes Provinsie. Die vrolike kamer en badkamer met bad uit 'n vorige era was silwerskoon en het rustigheid gebring na 'n warm dag op die pad vanaf Pretoria. Die gastehuis self is 'n kort entjie vanaf die hoofpad wat verseker dat verkeersgeluide nie mens se nagrus steur nie. Die plaasgeluide vroegoggend en 'n heerlike ontbyt het die kersie op hierdie oornagverblyf gesit. Ons kan Hadida Gastehuis hoogs aanbeveel.

Lourens S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig

Baie vriendelik en behulpsaam. Geen klagte.

Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vorster Straat, , Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkMzNhYWY0LWJlNzEtNGFjYi05OWMzLWZkNjE4OWUyNDhmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 Vorster Street Brakfontein Smallholding 2835 Noordwes 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -25.648611111111 26.672222222222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za