+56
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 108 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off Sarel Cilliers Street, Groote Riviers Poort Farm, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ons nooi jou uit om te kom deel in die besonderse skoonheid en rustigheid van ons omgewing. Hier kan jy beslis kom ontspan, herlaai en die stilte in ons ongerepte natuur kom ervaar. Ons leef die Karoo-gasvryheid aan die voet van die Baviaanskloofberge en sal jou graag verwelkom.

Hadley Guest Farm is sowat 50 km vanaf Steytlerville en ook 50 km vanaf Patensie. Die grondpad kronkel deur die Grootrivier . Dit sal wys wees om net eers die stand van die pad te bevestig voordat jy ons roete aandurf.

Gaste kan in De Hoek langs die Grootrivier, die Skuur of Gooseberry se selfsorgeenhede bly (beddegoed en handdoeke ingesluit) of kamp by De Hoek of die Skuur. Met die uitsondering van die kampterreine kan die eenhede in totaal 39 mense huisves.

Hadley Guest Farm is ideaal vir natuurliefhebbers en bied verskeie aktiwiteite. Hier is n baie groot verskeidenheid plantspesies, met onder andere baie medisinale plante. Hadley is n aktiewe beesplaas waarin jy kan deel. Ander aktiwiteite sluit onder andere in: menige staproetes, bergfiets, swem, visvang, bergklim, sterrekyk, begeleide pieknieks, perderitte, 4x4 met voertuie of quadbikes, wildritte, fotografie en voëlkyk. (Toerusting word nie voorsien nie) Ons maak ook deel uit van die gewilde 5-dag Grootrivierspoort Stapproete in samewerking met Bucklands Gasteplaas. Hadley is ook gewild vir Perderitgroepe, die Baviaans Cycle Tour en die FreedomChallenge Bergfiets uitdaging. Groepe wat wil wegbreek vir spanbou is ook welkom.

Geen eskom op die plaas nie, wel sonkrag en batteryligte.
Geen selfoonontvangs, wel Wifi by die hoofhuis vir noodgevalle
Sorg vir eie swemhanddoeke
Braaihout word voorsien, ekstra is te koop op die plaas

Moenie uitmis nie, kom kuier!
.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Off Sarel Cilliers Street, Groote Riviers Poort Farm, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hadley Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off Sarel Cilliers Street, Groote Riviers Poort Farm, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 108 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85b7ad6f2a2391cd62a50cfa6a75718f6d20efc6f4aba6b8428ffa377f8521aa826cfda2931f29ca426f9e74d424aae22ed5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off Sarel Cilliers Street Groote Riviers Poort Farm 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.582305144937 24.589891433716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang