Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hadley Guest Farm

Selfsorg
Gooseberry
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Een kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede kamer het 3 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die kombuis is met 'n gasstoof, binnebraaigeriewe en kookgerei toegerus. Daar is nie elektrisiteit nie, maar 'n herlaaibare lig word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die verblyf het nie elektrisiteit of yskaste nie, maar 'n herlaaibare lig word in elke eenheid voorsien.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en dat dit vir alle voertuie geskik is as jy van Steytlerville se kant af kom.
Sou jy van die Baviaans-roete se kant af kom, word 'n 4x4 benodig.
Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grootrivier
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 15 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie huis is op die rivieroewer en beskik oor 5 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en bad. Twee kamers het 'n dubbelbed en die ander 3 kamers het 2 enkelbeddens elk. Die kombuis is met 'n gasstoof en kookgerei toegerus. Daar is nie elektrisiteit nie, maar 'n herlaaibare lig word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die verblyf het nie elektrisiteit of yskaste nie, maar 'n herlaaibare lig word in elke eenheid voorsien.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en dat dit vir alle voertuie geskik is as jy van Steytlerville se kant af kom.
Sou jy van die Baviaans-roete se kant af kom, word 'n 4x4 benodig.
Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Sarel Cilliers-straat, Groote Riviers Poort Plaas, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85b7ad6f2a2391cd62a50cfa6a75718f6d20efc6f4aba6b8428ffa377f8521aa826cfda2931f29ca426f9e74d424aae22ed5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Off Sarel Cilliers Street Groote Riviers Poort Farm 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.582305144937 24.589891433716
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem