LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Haga Haga Hotel | LekkeSlaap
+27

Haga Haga Hotel

  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mariners-weg 155, Haga Haga, Oos-Londen, 5272, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Haga Haga Hotel bied bed en ontbyt of selfsorgkamers en is in die bewarings-kusdorpie Haga-Haga geleë. Dié hotel is op die seefront en dus ideaal vir vakansie of ’n sakewegbreek.

Verblyf by Haga Haga bestaan uit 11 en suite-kamers waarvan 1 rolstoelvriendelik is, en 8 selfsorg-chalets wat individueel versier is. Die gastekamers front na die see of die tuin en elkeen beskik oor ’n waaier, verhitting, ’n radio en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke selfsorg-chalet het ’n kombuis wat goed toegerus is, ’n leefarea en ’n dek met braaigeriewe.

Ontbyt en ander heerlike maaltye word by die buffet restaurant op die perseel bedien. Verder het die hotel ook ’n kroeg met verskeie voorraad, ’n á la carte pub, kuriowinkel, speletjieskamer, swembad en vele ander ontspanningsaktiwiteite.

Vir die sakereisiger het die hotel ’n konferensiesentrum wat 50 afgevaardigdes kan akkommodeer. Spanbou, troues en ander sosiale geleenthede kan ook gereël word.

Haga Haga Hotel is ’n uur se ry vanaf Oos-Londen Lughawe en is omring deur verskeie besienswaardighede aan die Wildekus.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Haga Haga Hotel
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Mariners-weg 155, Haga Haga, Oos-Londen, 5272, Oos-Kaap
  • Gaste dink Haga Haga Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mariners-weg 155, Haga Haga, Oos-Londen, 5272, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxMDFmZmE1LWQ0NGMtNDczNi04ZmFhLTQyZjBlYTlmM2UwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 155 Mariners Way Haga Haga 5272 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.7642359 28.2488249
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!