We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Hajo's Lodge | LekkeSlaap
+14

Hajo's Lodge

Gastehuis
Klassieke Kamer
Vanaf
Vanaf R1 430
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is direk langs die ontvangsarea en bied 'n ekstra lang dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Dit is geskik vir 1 of 2 gaste. Die kamer het lugversorging, verwarming, TV, lessenaar, foon, WiFi, radio met alarm, digitale kluis, haardroër en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B BTW ingesluit

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 15 jaar toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

15 dae voor die inklokdatum: 50% van die verblyf is betaalbaar.
Minder as 15 dae voor die inklokdatum: 80% van die verblyf is betaalbaar.
Indien gaste versuim om op te daag of voortydig vertrek: 100% van die oorspronklike hoeveelheid bespreekte nagte se koste sal gehef word.
Belangrik: Ons laat ongelukkig nie troeteldiere toe nie. Vir veiligheidsredes (daar is 'n swembad) word geen kinders onder 14 jaar toegelaat nie.

Luukse kamers
Vanaf
Vanaf R1 610
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kamer is geskik vir 1 of 2 gaste. Kamers het lugversorging, verwarming, TV, lessenaar, foon, WiFi, radio met 'n wekker, digitale kluis, haardroër en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B BTW ingesluit

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 15 jaar toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

15 dae voor die inklokdatum: 50% van die verblyf is betaalbaar.
Minder as 15 dae voor die inklokdatum: 80% van die verblyf is betaalbaar.
Indien gaste versuim om op te daag of voortydig vertrek: 100% van die oorspronklike hoeveelheid bespreekte nagte se koste sal gehef word.
Belangrik: Ons laat ongelukkig nie troeteldiere toe nie. Vir veiligheidsredes (daar is 'n swembad) word geen kinders onder 14 jaar toegelaat nie.

Superieure Kamer
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het hulle eie terras of wintertuin wat oor die swembad uitkyk, sowel as 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Dit is geskik vir 1 of 2 gaste. Die kamer het lugversorging, verwarming, TV, lessenaar, foon, WiFi, radio met 'n wekker, digitale kluis, haardroër en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B BTW ingesluit

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 15 jaar toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

15 dae voor die inklokdatum: 50% van die verblyf is betaalbaar.
Minder as 15 dae voor die inklokdatum: 80% van die verblyf is betaalbaar.
Indien gaste versuim om op te daag of voortydig vertrek: 100% van die oorspronklike hoeveelheid bespreekte nagte se koste sal gehef word.
Belangrik: Ons laat ongelukkig nie troeteldiere toe nie. Vir veiligheidsredes (daar is 'n swembad) word geen kinders onder 14 jaar toegelaat nie.

Vanaf
Vanaf R1 430
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 83 Ascot Pad, , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxMDUwZTg2LTYxMmMtNGMxOC1iNzNjLTdkNjE3MWEzMTllNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430  per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 83 Ascot Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.86337113726 18.500882685184
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem