Hakuna Mtata
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 19 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lida K - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lida K
Saam met vriende
Baie mooi, veilig, netjies en mense is baie vriendelik.
Ons het baie lekker daar gekuier, stil, mooi en netjies gewees met vriendelike mense. Baie dankie, ons sal weer kom.
Ron L - Sep 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ron L
Saam met eggenoot/lewensmaat
Kwaliteit akkommodasie teen 'n baie billike tarief in 'n hemelse omgewing.
Goed ontvang deur bestuurder, Celestine, wat alles verduidelik het. Die kamer was baie gemaklik met 'n koninggrootte-bed, 'n baie lekker badkamer met luukse badhanddoeke - absoluut gerieflik. Een voorstel is om ook rooibostee te voorsien vir verversings.
Quality accommodation at a very reasonable tariff in heavenly surroundings.
Well received by manager, Celestine who explained all there was to know. Found room to be very comfortable with king-size bed, very nice bathroom with luxurious bath towels, very comfortable all round. One suggestion is to provide Rooibos tea for refreshments as well.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Martin S - Aug 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Martin S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Naby Wilderness se middedorp.
Ons het baie lekker gekuier en sal dit beslis aanbeveel.
Mary P - Jun 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mary P
Saam met vriende
Dit was fantasties, enige tyd weer.
So geniet, wil my familie soontoe vat.
Sameeha S - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sameeha S
Gesin met klein kinders
A walk in the clouds.
When you hear the forest birds in the morning you realise you've stumbled on a little piece of heaven. We were surrounded by mountains the sea and sounds of nature. We loved the crisp bed linen and the comfortable lounge with fabulous big screen. The kitchen had everything you needed, the knives were sharp, crockery pretty. A real home away from home.
Cornelius A - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Cornelius A
Rustigheid weg van die stad se geraas.
As 'n enkelouer met 'n tiener dogter was dit die regte plek om ons verhouding met mekaar te verbeter. "Stefan" die perd was vir my dogter die hoogtepunt van ons verblyf. As enige persoon rustigheid soek weg van die stad se geraas is Hakuna Mtata die regte plek om tyd saam met geliefdes deur te bring.
Lynette W - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lynette W
Gesin met tieners
Fantastiese plek!
Monica het ons baie vriendelik verwelkom. Het heerlik gebly. Plek is op 'n pragtige stil plaas geleë! Sal dit aanbeveel vir al ons vriende en familie!
Hugo L - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hugo L
Saam met eggenoot/lewensmaat
Stunning.
Perfek geleë. Besoek gerus.
Elna S - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elna S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Teleurgesteld.
Op website klink dit wonderlik, maar nêrens word genoem dat hierdie wonderlike bos-ervaring insluit dat badkamers ver is en jy deur modder moet loop om daar te kom. Pad ook nie reg vir normale voertuie nie en dankie tog ons het gegaan met 4x4. Netjies ingerig maar dis dit. Jammer maar nee.
Monica se Terugvoer
Hi Elna, ek is so jammer vir die modder met die reën.
Dit is nog 'n nuwe ontwikkeling, en die gladde pad was onvoorsiens.
Ons het intussen die pad herstel en gegooi met fyn bas, sodat die gaste nie deur die modder hoef te loop nie, en werk dit nou goed.
Julle is welkom om weer 'n bespreking te doen, ons bied graag 'n nag verniet aan.
Groete,
Theo en Monica
Hakuna Mtata
Lucille P - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lucille P
Gesin met klein kinders
Pragtig en rustig.
Ons het baie lekker gebly. Pragtige uitsigte en naby die strand, winkels en alles anders. Sal definitief terugkom as ek weer die Tuinroete besoek.
Beautiful and peaceful.
We had a lovely stay, beautiful views and close to beach, shops and everything else. Will definitely be back when in the Garden Route again.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Stefanie E - Feb 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Stefanie E
Saam met eggenoot/lewensmaat
Hoogs aanbeveelbaar, sal vir seker teruggaan.
Baie netjies, asemrowende uitsig en rustig. Sal vir seker teruggaan, uitstekkende diens en terugvoer.
Celso D - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Celso D
Saam met vriende
Maklik, goedkoop en lekker
Was naby liggend aan meeste plekke in Wilderness en dit was 'n heerlike klein huisie om in te kuier. Sal verseker weer daar boek.
Alan S - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alan S
Gesin met tieners
Die "cabin" waarin ons geby het is 'n bietjie afgeleë en die gesin het nie veilig gevoel nie.
Die "cabin" is 'n ou plaashuisie wat pragtig gerestoureer is, met houtvloere. Dit is nie op die perseel van die Hakuna Mtata eenhede nie en is op 'n ander perseel op sy eie. Mooi skoon beddegoed en lieflike beddens om op te slaap. Die gesin het wel nie baie veilig daar gevoel nie omdat dit baie afgeleë is.
Nina V - Dec 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nina V
Saam met vriende
Wonderlike wegbreek!
Wonderlike plekkie. Het die natuurskoon baie geniet.
Victoria G - Nov 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Victoria G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie gerieflik.
Hakuna Mtata het 'n pragtige ligging en 'n wonderlike uitsig. Die kamer was skoon en ons het niks gekort nie.
Gail B - Aug 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gail B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie rustig!
Alles was aangenaam. Ons het egter nie besef die plekkie is so ver van die eetplekke af nie en was daarom nie juis voorbereid daarop nie. Omdat ons moeg was, het ons maar gepeusel aan wat ons by ons gehad het en saam met die hoenders bed toe gegaan! Ons het heerlik geslaap.
Dolf B - Jul 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dolf B
Enkelreisiger
Dis baie gerieflik en goed geleë.
Netjiese, skoon, gerieflike verblyf. Die enigste tekortkoming is 'n TV.
Dawie W - Jul 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dawie W
Saam met eggenoot/lewensmaat
Skoon, netjies en pragtige ligging.
Ons het net vinnig oorgeslaap, op pad Jeffreys toe van die Kaap. Laataand daar aangekom en was verwelkom deur Celeste. Plek was skoon en netjies, net wat ons wou gehad het. Pragtige ligging. Vreeslik dankie.
Mellissa S - Apr 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mellissa S
Gesin met klein kinders
Baie anders as gevolg van die gas en battery krag maar ons het beslis die ervaring geniet.
Ons was bietjie geskok oor die "off the grid living", wat nie op die webblad genoem is nie, maar die ervaring was beslis goed en 'n belewenis. Dis 'n oulike plekkie en Monica was baie behulpsaam en vriendelik
Gaste wat na Hakuna Mtata gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |