Halfmoon Hollow Eco Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg. Gratis vuurmaakhout.
Huisreëls
- Die kothuis maak van sonkrag gebruik, en water word deur die bergstroom voorsien.
- Omdat die kothuis so naby die stroom is, is daar nie ’n spoeltoilet nie. In plaas daarvan om te spoel, moet ’n koppie denne saagsels ingegooi word nadat die toilet gebruik is. Dit hou die toilet vars en maak dat die komposproses vinniger plaasvind. Moet asb. nie by die kothuis bespreek indien dit ’n probleem gaan wees nie.
- Die kothuis het nie ’n TV of WiFi nie.
- Beperkte selfoonontvangs is beskikbaar.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Dit word aanbeveel dat gaste voor die tyd die nodige koop, aangesien daar nie plaaslike winkels is nie.
- Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: On R328 Foot of Robinson Pass, Ruiterbos, Mossel Bay District, 6507, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang