Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halfpad Huisie

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erlankstraat 10, Wespark, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Halfpad Huisie bied veilige, selfsorgverblyf in die dorpie Kroonstad en bied rus aan gaste op hulle reise.

Die huis is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bankie vir 3, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n wasbak, toilet en stort. Die slaapkamers lei na die leefarea.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, 'n broodrooster, 'n mikrogolf, 'n yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het oorgenoeg sitplek en WiFi is ook beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig met 'n sleepwaentjie. Die huis is ook naby skole, plaaslike winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Halfpad Huisie sluit in:

Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Halfpad Huisie
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 1

Ligging

  • Erlankstraat 10, Wespark, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Halfpad Huisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erlankstraat 10, Wespark, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cce4e9011fb148d198c9e3ef8d6092f1964c78ae158d6c522d26f4419dff47e724668b54c8ca3df214f00da6e5be5628399?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense 20 5 1 5 10 Erlank Street Wespark 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.643043640594 27.22389413785
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem